Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Must River Residence

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Carl H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A fabulous place to stay! The owner met us when we arrived. She was delightful as she led us to our room and explained everything we needed to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good. Pleasant as hoped for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bart J
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Beautiful garden. Host drove me back from the airport.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tersia L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Uiters gasvrye en gerieflike verblyf. Hierdie is 'n absolute moet as jy oorbly in Upington. Ons is so gasvry ontvang en alles is pragtig; van die binnekant tot die lieflike en interessante tuin en uitsig op die rivier. Ons sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerina
Le Must River Residence
Hallo Tersia, dit was net 'n plesier om iets vir jul te doen. Ons sien uit na jul volgende kuier. Cerina & Jakes

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Baie interessante plek. Mooi ligging op die rivier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

We enjoyed a superb supper and breakfast at Le Must River Residence. A special thank you to Jakes who made sure we were taken care of. The supper prepared by the owner was superb! A memorable overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cerina
Le Must River Residence
Dear Elaine Thank you for the lovely review. It was only our pleasure accommodating you. Hope to see you in the near future. Cerina & Jakes

Zenith L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2020

Not satisfying for me. Battle to get hold of host. Parking is a nightmare. Breakfast was not good at all. Not brought fruit. No juice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Abrie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Baie vriendelike ontvangs. Die gastehuis en die erf is pragtig, dit voel asof jy op 'n grasgroen plaas kuier. Heerlike ontbyt! Die gaste kamers is uiters netjies, die pragtige groen gras en tuin onberispelik goed versorg. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
1 nag
5.0
Okt 2018

Absoluut fantasties! Ek beveel Le Must Residence definitief aan vir enige persoon wat ‘n baie aangename verblyf in Upington wil geniet. Hulle gaan uit hulle pad om dit so spesiaal as moontlik te maak, die kamers is perfek, die tuin en huis is pragtig en natuurlik is daar meer as genoeg veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cerina
Le Must River Residence
Baie dankie vir u besoek en ons waardeer u terugvoer. Ons poog ten alle tye om dit vir ons gaste so uiters moontlik aangenaam te maak en u is meer as welkom om ons weer te kom besoek. Baie groete uit Upington.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cerina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 305
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budlerstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e4a5cda4f244bc4f2b30f27a1872c76d8b1ba054b0d5248929a74a5703f315e444e24ce2348ca6dddc0cb50a254b30c87ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 305 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 14 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.455305 21.251278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang