Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le-'n-biki Gastekamer

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en nuut. Le-n-biki Gastekamer is baie netjies en luukse akkommodasie. Definitief weer daar bly en word aanbeveel. Dankie vir jul gasvryheid en pragtige eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren J
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

Uitsonderlike verblyfervaring. Ons onlangse verblyf het alle verwagtinge ver oortref. Van die oomblik dat ons aangekom het, was dit duidelik dat elke detail met uiterste sorg hanteer is. Die verblyf was nie net netjies nie, maar onberispelik skoon, wat 'n nuwe standaard vir ons gestel het. Die gasheer en gasvrou was absoluut merkwaardig. Hul hartlikheid en gasvryheid was buite hierdie wêreld. Hulle het uit hul pad gegaan om te verseker dat ons welkom en gemaklik voel gedurende ons verblyf, en het ons laat voel as deel van hul uitgebreide familie eerder as net gaste. In geheel was ons ervaring niks minder as uitsonderlik nie. Ek kan hierdie plek nie hoog genoeg aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na uitstekende verblyf gekombineerd met opregte, hartlike gasvryheid nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklik. Tuis. Netjies. Skoon. Die eienaars was vriendelik en het ekstra moeite gedoen deur 'n groot bederf vir die gaste te laat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Le-'n-biki Gastekamer
Baie dankie dat julle Le-n-Biki gebruik het as julle keuse vir 'n tuiste vanaf die huis. Dit was 'n voorreg om julle hier te verwelkom en ons beste wense vergesel julle tot ons hopelik weer binnekort ontmoet.

Jozef H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Dis was regtig 'n voorreg om by julle te bly. Ja, dit was die beste verblyf. Dankie, Gert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 44A, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fbe0fbf0bd2b3fc73a258bb66818d039a37f3383b8f159e5aef1d18559017edd349e27eac7ed0342fa5171d924194e22e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 44A Piet Retief Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.268630772737 29.129671594276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang