Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le-'n-biki Gastekamer

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 44A, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R800 R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Le-'n-biki Gastekamer is 'n bekoorlike ateljeewoonstel op die grondverdieping in Harrismith en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie kamer is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor ​ 'n kombuisie, slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, lugversorging en 'n lessenaar.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Albie G
Besigheidsreis
5.0
Uiters aangenaam. Volledig en smaakvol toegerus en sorgvuldig onderhou. Ek sou daarvan gehou het as daar gordyne voor die deur was om die lig wat sleg...
Sien meer
Sep 2024
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en nuut. Le-n-biki Gastekamer is baie netjies en luukse akkommodasie. Definitief weer daar bly en word aanbeveel. Dankie vir jul gasvry...
Sien meer
Sep 2024
Caren J
5.0
Uitsonderlike verblyfervaring. Ons onlangse verblyf het alle verwagtinge ver oortref. Van die oomblik dat ons aangekom het, was dit duidelik dat elke ...
Sien meer
Jul 2024
Marizel S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Tuis. Netjies. Skoon. Die eienaars was vriendelik en het ekstra moeite gedoen deur 'n groot bederf vir die gaste te laat.
Jan 2024
Jozef H
Saam met lewensmaat
4.8
Dis was regtig 'n voorreg om by julle te bly. Ja, dit was die beste verblyf. Dankie, Gert.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Piet Retief-straat 44A, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Le-'n-biki Gastekamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 44A, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fbe0fbf0bd2b3fc73a258bb66818d039a37f3383b8f159e5aef1d18559017edd349e27eac7ed0342fa5171d924194e22e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 44A Piet Retief Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.268630772737 29.129671594276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang