Le Paradis 18 Op See
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Sune W - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het gegaan buite seisoen. So dit was stil en rustig.
Clinton P - Mrt 2024
Algehele gradering
The best stay I have had.
Luana B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 5 ster. Die hele eenheid was skoon, gerieflik, en die skoonmaakdiens was goed.
Lionel D - Feb 2024
Algehele gradering
It was a lovely holiday experience.
Lees meerFriedrich K - Feb 2024
Algehele gradering
Great view.
Francois V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Le Paradis 18 Op See se terugvoer
Hi Francois, baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly jul het jul vakansie geniet. Ons installeer Januarie maand Wi-Fi, hul het pas Fibre aangelê vir ons kompleks. So indien julle weer besoek sal daar Wi-Fi wees.
Groete
Tanya
Maryke S - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging!
Le Paradis 18 Op See se terugvoer
Beste Maryke
Dankie vir jou terugvoer, ek is dankbaar dat julle jul tyd by Le Paradis 18 geniet het. Ons sien uit om jul gou weer te verwelkom.
Groete Tanya
Cristian M - Aug 2023
Algehele gradering
The location and setup is the best.
Susan W - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, ons het veilig gevoel terwyl ons in 'n skoon netjiese plekkie kon bly. Het ook oral gestap na restaurante.
Le Paradis 18 Op See se terugvoer
Liewe Susan, so bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom!
Stefan L - Jul 2023
Algehele gradering
Ontspannend, ruim en gerieflik.
Le Paradis 18 Op See se terugvoer
Hi Stefan, dankie vir jou terugvoering, bly julle het jul verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom by Le Paradis 18.
Groete Tanya
Ane B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan!
Le Paradis 18 Op See se terugvoer
Hi Ane, baie dankie vir jou terugvoering, bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Groete Tanya
Sindy C - Feb 2023
Algehele gradering
It was a very relaxing stay, especially the sea view. Pool and access to the beach was one of the highlights for me.
Chantel N - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Le Paradis 18 Op See se terugvoer
Hi Chantel, so glad you had a good stay at Le Paradis 18. Hope to see you again soon.
Veena P - Mei 2023
Algehele gradering
We loved the place. Sea view was the highlight. Kids loved every bit of the stay.
Le Paradis 18 Op See se terugvoer
Hi Stefan, baie dankie dankie vir jou kommentaar. Bly julle het jul verblyf geniet, hoop om jul gou weer te sien by Le Paradis 18!
Dirk S - Feb 2023
Algehele gradering
Was heerlik en sal definitief weer gaan kuier.
Le Paradis 18 Op See se terugvoer
Hi Dirk
Baie dankie vir jou terug voer. Ongelukkig is ons deur die lugverkoelling mense geadviseer dat die aircons nie hou so teen die see nie. Gaste hou dit heel dag aan en los die skuifdeure ook oop. Dit ys op en verkoel dan nie meer nie en dan is die roes ook 'n groot probleem. Jammer daaroor, dit is maar hoekom ons in al die vertrekke dakwaaiers het.
Groete
Tanya
Malcolm R - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful views.
Peter C - Feb 2023
Algehele gradering
Holiday.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang