Le Paradis 18 Op See
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Le Paradis 18 Op See is 'n selfsorgeenheid in die gewilde Le Paradis-kompleks. Dit bied 'n pragtige see-uitsig en is perfek geleë, reg teen die strand.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Elke slaapkamer het 'n dakwaaier. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe, 'n tafel, stoele en 'n sambreel. Die kompleks is veilig met 'n elektriese heining en 'n skyfiekontrolestelsel wat die hek en strandhekkie oopmaak. Daar is twee toesluitmotorhuise vir die eenheid en oorgenoeg oop parkeerplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en die kinderswembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Le Paradis 18 Op See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang