Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Paradis 18 Op See

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Le Paradis 18 Op See is 'n selfsorgeenheid in die gewilde Le Paradis-kompleks. Dit bied 'n pragtige see-uitsig en is perfek geleë, reg teen die strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Elke slaapkamer het 'n dakwaaier. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe, 'n tafel, stoele en 'n sambreel. Die kompleks is veilig met 'n elektriese heining en 'n skyfiekontrolestelsel wat die hek en strandhekkie oopmaak. Daar is twee toesluitmotorhuise vir die eenheid en oorgenoeg oop parkeerplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en die kinderswembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Sune W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het gegaan buite seisoen. So dit was stil en rustig. Ongelooflik gebly. Sal vir seker weer gaan. Daar is mense wat elke dag kom om skoon te maak. ...
Sien meer
Jun 2024
Clinton P
Saam met vriende
5.0
The best stay I have had. There is by far the best place I have to. I will definitely be going back. Everything was perfect. Loved waki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Luana B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 5 ster. Die hele eenheid was skoon, gerieflik, en die skoonmaakdiens was goed. Die lekkerste ooit gebly.
Mrt 2024
Francois V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie geniet. Die plek was skoon en mooi. WiFi sou nice wees, maar verder was alles great! Ek sal weer besoek saam met my familie.
Okt 2023
Maryke S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte ligging! Ons was mal oor die plek, veral die privaatheid van die eenheid. Dit is ruim, jy het uitsig direk op die see en dit is loopafstand v...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Paradis 18 Op See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10042b5d3fbd6e06ca5c5262503d22b73c579bc2587e06a8c62aacc3daab849ef20297d1099941b440a0b55fb950643fcaff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito 4430 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.539296804649 31.219916630164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang