Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Paradis 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 154 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Paradis 5 is in die idilliese kusdorpie Ballito geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal vir gaste is wat rustige verblyf stapafstand vanaf die strand soek.

Dié woonstel is op die grondverdieping en trappe lei daarna. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die ander kamers het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en 'n bad. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met die DStv Stay Essential-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die sitarea lei na die stoep met 'n houtskoolbraai en 'n see-uitsig. Die kompleks is veilig en het 'n afstandbeheerhek. Daar is 'n toesluit-enkelmotorhuis en beperkte parkeerplek. Die woonstel het 'n omsetterstelsel.

Dié eenheid bied direkte toegang tot die strand en die kompleks spog ook met 'n groot swembad en 'n swembadjie vir kleuters. Dit is minder as 1 km vanaf Granny's Pool-getypoel en Willard Beach geleë. Ballito Junction Regional Mall en verskeie restaurante is ook naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 137

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 64, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Paradis 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 154
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 154
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, Dolfynkus, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc99ccf4b72d7c2f8f2c8e215c01e0f6ef8f5a618f3d01a5f16a40e83c5bb0e6c70720fe0ef5f381075821264f9a2e287b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 154 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538891791892 31.219441508366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang