Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Paradis Holiday Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hilton Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Le Paradis Holiday Resort
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lourika G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika G

Rustig, mooi, skoon.

So lekker gebly! Mooi uitsig, mooi binne in die kompleks. Mens voel veilig en jy kan strand toe stap. Sal definitief weer daar gaan bly.

Shane S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S

Mooi, skoon, goeie uitsig oor die see.

Goeie ligging. Loopafstand van eetplekke, winkels en die strand. Die woonstel is goed ingerig met eetgery en alles wat mens nodig het. Sal weer daar bly.

Jolene M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Geen klagtes.

Dit was 'n lekker plekkie en veilig vir die kinders ook. Regtig die geld werd.

Renier B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renier B

Baie mooi, naby aan die strand.

Plekkie is baie netjies en skoon. Lekker naby aan die strand, geen paaie om oor te loop (net trappe en 'n hekkie). Enigste probleme was met die internet (antenna het geskuif toe hulle dakke was) en die hoofslaapkamerbed was bitter ongemaklik. Maar verder sal ek enige tyd terug gaan vir vakansie.

Zelda R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Sal beslis weer wil gaan.

Diens was uitstekend. Alle reëlings en vooraf inligting was in plek. Woonstel was skoon en netjies en dekor is pragtig. Ek sal beslis hulle aanbeveel en weer soontoe gaan.

Shaun V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V

Absolutely fabulous.

The complex is ideally situated with direct access onto the beach and promenade. No pesky roads to cross and the promenade gives one direct access to a selection of lovely beaches, tidal pools and restaurants, all within walking distance. When not in the mood for the beach one can lounge around the sparkling pool which was a definite favourite among both young and old.

Johnny F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny F

Baie kort, maar ongelooflik lekker gekuier.

Die woning is perfek, baie goed geleë en regtig naby aan die strand. Woning en area is ongelooflik netjies, kan nie wag vir die volgende kuier nie.

Lidia J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lidia J

Mediocre.

The only good thing of Le Paradis is the location. Couches and single beds were very uncomfortable. No security patrolling the premises. Open parking space should be demarcated/numbered with flat number.

Tyronne S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyronne S

Brilliant place. Brilliant agent. We loved it

Such a great place to stay. Neat and tidy. Emily was fantastic. Great location. My wife and I will be returning and recommending Emily and La Paradis to everyone. We had an awesome time. Thanks very much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf. Briljante agent. Ons was mal daaroor.

'n Baie lekker plek om te bly. Netjies and skoon. Emily was fantasties. Goeie ligging. Ek en my vrou sal weet hier bly en beveel dit vir almal aan. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wessel F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel F

Awesome.

Dit was die beste vakansie ooit, sal enige tyd weer van u dienste gebruik maak.

Le Paradis Holiday Resort se terugvoer

Thanks Wessel,
Was a pleasure hosting you and your wife. You're welcome at any of our other places too.
Regards,
Emily

Le Paradis Holiday Resort
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Eenheid 27, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEicK6Uf5k33B3fyurnmPCfpiUVcxTdG8aZJrhEMo5WYQDuFYsR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 64 Compensation Beach Road Unit 27 Le Paradis 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.539206068574 31.220073498148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang