Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Paradis Holiday Resort

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Eenheid 27, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 195 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Le Paradis Holiday Resort is 'n selfsorgwoonstel op die boonste vloer wat in die veilige Le Paradis Holiday Resort-kompleks geleë is, net 'n hanetreetjie weg van die strand in Ballito, op die bekende Ballito-promenade. Die Le Paradis-kompleks het wonderlike see-uitsigte en 'n privaat ingang wat reg na die strand lei. Die oord het ook 2 gemeenskaplike buite-swembaddens wat net 'n paar tree van die woonstel af geleë is.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasser, droër, toonbank-stoof, mikrogolf en al die basiese benodigdhede wat jy nodig het. Die sitkamer met lugversorging het wonderlike vermaak met 'n 55-duim-slim-TV, onbeperkte hoëspoed-internet, Netflix en Apple TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met see-uitsigte, 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6, en 'n weber-braai. Die eenheid het ook 'n privaat toesluitmotorhuis vir jou voertuig en 'n toegewese parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hilton Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 64, Eenheid 27, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Paradis Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Eenheid 27, Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEicK6Uf5k33B3fyurnmPCfpiUVcxTdG8aZJrhEMo5WYQDuFYsR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 64 Compensation Beach Road Unit 27 Le Paradis 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.539206068574 31.220073498148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang