Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Petit Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustig. Oulike plekkie, baie netjies en lekker rustig. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig, ontspannend, netjies, perfek! Ons het baie lekker gebly. Die plek het ons verwagtinge oortref. Daar is meer as genoeg spasie vir 6 mense. Dit is skoon en netjies en op 'n goeie plek geleë. Ek dink nie die foto's doen die plek "justice" nie. Dit is verskriklik mooi en die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Sal definitief weer hier bly wanneer ons weer Bloem toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Spacious and comfortable overnight accommodation. The owners were welcoming and helpful. It's only a short distance out of town, close to a Shell gas station, takeaways, and the N1. The place is large and spacious, a refreshing change from often cramped overnight stays, with a country vibe. The beds and bedding were comfortable. The kitchen has a gas hob (helpful during load shedding) and really had all you need. There are burglar bars and security gates for safety. We had a comfortable overnight stay and would do so again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunter P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

So lekker dat ek weer sal kom. Baie netjies en rustig. Was aangenaam verras! As mens buite die gejaag van die stad maar steeds redelik naby aan alles te wees is hierdie perfek. Voel of mens lekker kan ontspan. Sal vir seker my weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.4
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Reta M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Stil en rustig net buite die stad. Baie ruim eenheid. Kreatief en stylvol versier. Braai- en sitarea buite is baie gerieflik. Die stortkop het lekker baie druk. Die erf is deeglik omhein, sodat ons glad nie bekommerd was oor ons honde of selfs die babahondjie wat moontlik kon ontsnap nie. Die kommunikasie met Nita was maklik en vinnig. Ys wat in die vrieskas verskaf is, was 'n lekker bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena J
1 nag
4.4
Des 2023

Baie lekker en rustig. Dit is baie netjies en skoon. Rustige plaasatmosfeer en geriewe is goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hardi B
Kort verblyf Besigheidsreis
1.4
Des 2023

Uiters warm in eenheid, geen waaiers, geen water tydens beurtkrag. Nee, uiters teleurgesteld.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R700, Fairview Plaas, deel 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702fe7f687bf46210fb1edb02a4084715b0b0e4bed02e6de482b9b49ce4f93b8480b09005f469d534098c59f00ee5117745c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 R700 Fairview Farm, portion 2 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.000707778841 26.209331615066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang