Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Petit Guesthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R700, Fairview Plaas, deel 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Le Petit Guesthouse is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas net langs die R700 buite Bloemfontein.

Dié drieslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is die kinderkamer met 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea lei na 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Gaste kan buite by die braai ontspan, koffie drink of met 'n glasie wyn kuier en die omliggende natuur geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Monique V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Oulike plekkie, baie netjies en lekker rustig. Ons het baie lekker gebly!
Aug 2024
Danel D
5.0
Rustig, ontspannend, netjies, perfek! Ons het baie lekker gebly. Die plek het ons verwagtinge oortref. Daar is meer as genoeg spasie vir 6 mense. Dit ...
Sien meer
Apr 2024
Salome S
Gesin met klein kinders
5.0
Spacious and comfortable overnight accommodation. The owners were welcoming and helpful. It's only a short distance out of town, close ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Gunter P
Saam met vriende
4.8
So lekker dat ek weer sal kom. Baie netjies en rustig. Was aangenaam verras! As mens buite die gejaag van die stad maar steeds redelik naby aan alles ...
Sien meer
Apr 2024
Reta M
Saam met lewensmaat
4.8
Stil en rustig net buite die stad. Baie ruim eenheid. Kreatief en stylvol versier. Braai- en sitarea buite is baie gerieflik. Die stortkop het lekker ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R700, Fairview Plaas, deel 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Le Petit Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R700, Fairview Plaas, deel 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702fe7f687bf46210fb1edb02a4084715b0b0e4bed02e6de482b9b49ce4f93b8480b09005f469d534098c59f00ee5117745c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 R700 Fairview Farm, portion 2 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.000707778841 26.209331615066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang