Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Pommier Country Lodge

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Le Pommier Country Lodge bied plattelandse akkommodasie en is sowat 7 km vanaf Sentraal Stellenbosch geleë. Dié B&B is op die skilderagtige Helshoogtepas geleë, en is die ideale basis vanwaar jy die talle besienswaardighede in hierdie deel van die Kaapse Wynlande kan verken.

Verblyf by Le Pommier Country Lodge bestaan uit 14 individueel versierde eenhede en suites wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Elke eenheid en suite beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor geriewe soos 'n kluis om waardevolle besittings te bêre, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Stewige ontbyt word in die restaurant op die perseel bedien, waar ander heerlike etes teen verskillende kostes bestel kan word. Boonop bied die lodge gratis WiFi-toegang, 'n buiteswembad, en 'n wynproelokaal en winkel.

Konferensiegeriewe is beskikbaar om te huur vir besigheid of spesiale geleenthede soos troues en vieringe.

Le Pommier Country Lodge is ook naby ander restaurante, trou-venues, wynproelandgoedere en 46 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Le Pommier Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Pommier Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcR69gIUsXmNeqoJXux02BaFG71AakBT6hDUk5nXy8yyBemkwef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Helshoogte Pass Banhoek Valley 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.919031358909 18.928667988156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang