Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Rendezvous

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Le Rendezvous
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lizette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Heerlik en rustig.

Wat 'n heerlike ervaring om in die pragtige, skoon en baie netjiese plekkie te kon bly.

Le Rendezvous se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, hoop om julle gou weer by ons te sien. Groete

Le Rendezvous
Belinda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Pragtige, gerieflike huis. Sal beslis terugkom.

Sien sterre.

Le Rendezvous se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Le Rendezvous
Jaconelle E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaconelle E

Skoon, netjiese, gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig.

Sal virseker terug keer en het reeds die plek aan vriende en familie aanbeveel.

Le Rendezvous se terugvoer

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet Hoop om julle gou weer by ons te sien.

Groete

Le Rendezvous
Kathy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kathy B

Gerieflik.

By aankoms van die perseel het ons 'n foutiewe sleutel ontvang. Dullstroom Reservations was baie tegemoetkomend en het na 'n uur uitgevind dat eienaar van die fasiliteit die slot omgeruil het. Dit was nogal ongemaklik om 'n uur rond te staan en wag vir die perseel om oopgemaak te word. Die sambreel vir buite was nie beskikbaar nie en die toaster wat aangebied is, het nie gewerk nie. Die huishulp het n alternatiewe een aangebied. Voel ook dat teen die tarief die hulp nie ekstra vergoed hoef te word nie, terwyl eienaars aanstip dat dit wel gedoen moet word na 2 ure.

Le Rendezvous se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Groete

Le Rendezvous
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42fd24828be37ca4dfabdb5c77dcee857e5f2dcf5df614b2ca492e0c8f9d4804cf5f9569a4d7b8681d94fa785b6777d1af60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.411052422722 30.108944618413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang