Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 392
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lizette R - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Le Rendezvous se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, hoop om julle gou weer by ons te sien. Groete
Belinda B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike huis. Sal beslis terugkom.
Le Rendezvous se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Kathy B - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Lees meerLe Rendezvous se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Groete
Jaconelle E - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese, gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig.
Le Rendezvous se terugvoer
Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet Hoop om julle gou weer by ons te sien.
Groete
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga