- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Le Rendezvous is 'n selfsorghuis op die Oaklane Landgoed in die bekoorlike dorpie, Dullstroom. Die landgoed is in die buitewyke van die dorp en is naby winkels, kroeë en restaurante in die middedorp.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het verwarmers en elektriese komberse. Die hoof-, derde en vierde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en die tweede slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook verwarmers in elke badkamer.
Die huis het 'n kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke, 'n groot kaggel en 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n braai en 'n uitsig oor die dam. Daar is oop parkeerplek vir 2 tot 3 voertuie voor die huis. Le Rendexvous het 'n omsetter vir beurtkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 393
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Oaklane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Le Rendezvous het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga