Le Roux B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Louisa C - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Angelique V - Des 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Michael L - Okt 2023
Algehele gradering
My above ratings sum it up. I was very happy with my stay!
Elbe F - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame diens.
Beulah J - Jun 2023
Algehele gradering
Rus vir my siel.
Le Roux B&B se terugvoer
Beulah
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit en hoop ons sien julle gou-gou weer.
Carine le Roux
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Karin N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Baie gasvry!
Le Roux B&B se terugvoer
Hallo Karin
Baie dankie vir jul verblyf hier by Le Roux Gastehuis..
Ons Leuse is: Vriedelikheid, Netheid en Goeie Diens.
Hoop ons sien julle gou weer..
Carine
Chanene P - Mei 2022
Algehele gradering
Convenient, safe location.
Broderick H - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and amazing hosts.
Le Roux B&B se terugvoer
Baie dankie Broderick en Verona. Was soo lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien gou weer.
Len R - Jan 2022
Algehele gradering
Fair.
Elmarie B - Jan 2022
Algehele gradering
Veilige aangename verblyf met vriendelike en behulpsame diens.
Lees meerAmelia V - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n verrassing. So so skoon, privaat en alles wat mens nodig het. Rustig, veilig en stil.
Lewina E - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties
Kobus L - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese ruim kamer met al die geriewe, rustige veilige area naby besienswaardighede.
Kobus N - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike diens
Le Roux B&B se terugvoer
Baie dankie Kobus. Waardeer dit regtig baie. Kom kuier gerus weer by Le Roux B&B.
Groete
Carine
Riaan M - Des 2020
Algehele gradering
Great Overnight Stay.
Lees meerAnnalise S - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld. Veilige parkering.
Le Roux B&B se terugvoer
Goeie dag
Sal aandag gee. Baie dankie dat u dit onder my aandag bring.
Carine
Tracey M - Jan 2020
Algehele gradering
Very friendly owner and lovely, clean accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike eienaar en dis lieflike, skoon verblyf.
Ons is oor die area se geskiedenis vertel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Le Roux B&B se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Carine le Roux
Robert C - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf in 'n klein dorpie.
Le Roux B&B se terugvoer
Goeiedag
Jammer, kom kuier gerus weer en kry 'n gratis ontbyt.
Carine le Roux
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 19, Ladismith, 6655, Wes-Kaap