Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Soleil

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Desmond V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Perfect for what we needed. Beautiful place and friendly service. Ideally located. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie netjies, skoon en veilig. Met ons aankoms was alles skoon, beddens slaap lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Alles wat nodig was was voorsien selfs i.t.v. beurtkrag. Net 'n voorstel: kan dalk 'n handreling aanbring in die stort waaraan mens kan vashou as jy bang is jy gly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Excellent stay. Very relaxing and peaceful. Good communication with the owner and the host. When we needed something we didn't have to wait long for a response. Nearby to a lot of activities in Graskop. Very clean rooms, bathrooms and kitchen. Really enjoyed the living room area as well as the outside stoep when the weather was good for playing board games, eating or maybe just drinking a cup of tea. The place was perfect for what I was looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantastic holiday. The unit is beautiful. Everything you need is available. It's in a very quiet area. I will recommend the venue to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marihette
Le Soleil
Thanks for the review. You were wonderful guests to host. Hope to see you again in future.

Simonne C
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Nice little place to spend your evenings whilst you explore. Neat little cottage with all needed amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Romeen R
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Comfortable but no bathroom privacy. It rained profusely resulting in a leak in the lounge and 1 bedroom. Good towels and blankets but 1 bathroom had no door and the other does not lock. Comfy beds. No heaters.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marihette
Le Soleil
Thanks for your review, Romeen. We will have a look at that bathroom door. Pre-paid Aircon was installed. Regards, Marihette

Marius K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Gerieflike huis en goed geleë. Die huis is netjies en goed geleë om alles in die omgewing te verken. In 'n stil gedeelte van die dorp. Kommunikasie is baie goed. Sal weer daar bly indien ons weer in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackeline M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Le Soleil was alles wat beloof was. Die huis is pragtig en netjies, en Graskop is die perfekte sentrale punt om te gaan verken. Al die tariewe was goed en netjies gewees. Baie dankie Gina vir jou vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marihette
Le Soleil
Dankie vir die resensie Jackeline. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Dankie dat julle na ons huis gekyk het asof dit jul eie was. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Franshwa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Sal dit weer doen. Naby aan alles wat saak maak. Karin is vriedelik en behulpsaam en het die paar dae vir ons baie aangenaam gemaak. Goeie waarde vir geld en sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marihette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 874/12, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbff7bb2c0f7a3e0b1cf964d3addfe6310c734884216821d3bbbd7b0a6a49c46cff5ccc01a209e5fd5daa0aa20becab9981a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 874/12 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.92415552137 30.843135423201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang