Lead Glass Cottages
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boultstraat 89, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lead glass Cottages bied gerieflike oornagverblyf in 'n klassieke Victoriaanse-styl huis in die hartjie van Belfast , Mpumalanga. Dit is ideaal vir gaste wat die area, wat 'n bekende visvangbestemming is, wil verken.
Die eiendom bied 'n keuse tussen 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Verder is daar 'n sitarea met 'n kaggel. Die koffiestasie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n koffieskinkbord toegerus. Beide kamers het 'n TV.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, asook 'n groot lowerryke tuin.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 187
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Boultstraat 89, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boultstraat 89, Belfast, 1100, Mpumalanga