Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leadwood 100

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood-straat 100, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Leadwood 100 is in Wavecrest, Jeffreysbaai, geleë en is 'n ruim selfsorgvakansiehuis met lieflike uitsigte oor die see, kloof en berge. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende aangesien dit net 800 m van die strand af geleë is.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Die gastebadkamer bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n aparte buite-ingang en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beslaan die boonste vlak en beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, ysmasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Boonop is daar 'n omheinde patio met nog 'n etenstafel en 'n sitarea.

Die hoofleefarea maak oop op die boonste balkon wat onderdak is en 'n ingeboude braai insluit en is 'n ideale plek vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis op die perseel. Hierdie elektriese omheinde eiendom is 1 km vanaf plaaslike winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Leadwood-straat 100, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood-straat 100, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6bf101d46bf079277476b3fc8d60a56c5739a2b7cbb4134a3781aec5da278e495a2e03f9ef3874ebceebccae64d4e2050c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 100 Leadwood Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035039145324 24.921810117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang