Leafy Lane Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Mariska G - Aug 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het en nog ekstra bederf. Ons kom vir seker weer!
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou goeie resensie en gawe terugvoer. Dit was so lekker om julle hier te kon hê. Ons sien uit om julle weer te huisves.
Eone V - Jul 2024
Algehele gradering
Inklok maklik en vinnig.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer, Eone. Dit was heerlik om julle hier te hê!
Shenley C - Jul 2024
Algehele gradering
Loved our stay.
Lees meerLeafy Lane Cottage se terugvoer
Thanks for your kind words and feedback. I am so glad that the cottage was cosy and that you had such a lovely stay. You were wonderful guests, it was a great pleasure to meet and host you.
Wilna V - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike, baie netjies en skoon huisie met die dierbaarste gasvrou.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer. Ek het julle vrolikheid baie geniet!
Illanique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou resensie en positiewe terugvoer, Illanique. Dit was so goed om julle as ons gaste te hê!
Wilmari G - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende tuiste!
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ons waardeer jou goeie resensie en terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om jou en jou gesin te ontmoet en as ons gaste te kon hê!
Robert F - Jan 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike, rustige verblyf.
Lees meerLeafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer.
Ek is bly julle het lekker by ons gebly.
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves!
Vicqui T - Jun 2024
Algehele gradering
Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en baie tuis laat voel.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ek is bly julle het so heerlik hier gebly. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ilhaam M - Jun 2024
Algehele gradering
Personally, not suitable for matured couples. Rather for a family.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Thanks for your review and feedback. The cottage is ideal for families, and numerous other groups of four guests have consistently given great reviews of their stay here over the past seven years.
Mandy M - Apr 2024
Algehele gradering
Hospitable stay.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
I'm glad you had such a lovely stay!
Tinkie V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik en baie verwelkomend.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly en geslaap. Die een enkelbed onder skuif onder die ander een in vir wanneer ons net 3 gaste het. Hy is daarom laer.
Lene H - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf in 'n stil area.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir julle gawe terugvoer. Ek is bly dat julle lekker warm kon bly met die koue weer die paar dae.
Arthur V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet en as gaste te kon hê Arthur.
Dankie vir jou goeie resensie.
Wikus R - Mrt 2023
Algehele gradering
Voel heelwat tuis. Definitief 'n moet om oor te bly.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir julle verfrissende resensie, Wikus. Dit was fantasties om julle as ons gaste te kon hê.
Samantha A - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly and welcoming host.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Thanks for your great review Samantha. It was lovely to host you.
Rudolph K - Jul 2023
Algehele gradering
Marlene is baie gasvry en ons het lekker gebly.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ek is bly julle het lekker hier gebly. Dankie vir die goeie resensie.
Alida K - Jul 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaap in Stellenbosch.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Alida.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige area. Lekker atmosfeer.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ons is bly julle het die atmosfeer en rustigheid geniet.
Ons gaste skakel op hulle eie skootrekenaars en fone in op DStv, Netflix ens. indien daar 'n behoefte is.
Hugh F - Sep 2023
Algehele gradering
So so
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dit so jammer dat jy nie vir ons genoem het dat jy nie regkom met die kodewoord nie sodat ons sommer dadelik kon help. Die kodewoord het vir die afgelope 5 jaar wat ons die kothuis het, nog altyd perfek vir al ons gaste gewerk.
Ons adverteer nie 'n TV op ons besprekingsblad nie omdat ons byna geen vraag daarvoor het nie. Daar is 'n hele paar plekke in Stellenbosch wat ons sou kon aanbeveel as ons geweet het dat julle graag die rugby wou kyk.
Ilze K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf, vriendelike gasvrou.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is bly julle het die natuur en blaartema binne geniet, Ilze.
Margaret C - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, huislik, baie gasvry!
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou gawe terugvoer, Margaret.
Cindy C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie oulike cottage. Baie veilige ligging.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ek is bly julle het lekker hier gebly.
Ons waardeer julle terugvoer!
Andre A - Mei 2022
Algehele gradering
Uiters gerieflik geleë in Die Boord woonbuurt vir 'n besoek aan Stellenbosch en omgewing.
Lees meerLeafy Lane Cottage se terugvoer
Dit was 'n voorreg en plesier om julle as ons gaste te he. Julle goeie terugvoer word opreg waardeer.
Barbara S - Apr 2022
Algehele gradering
Was ongelooflik.
Nicole Jordan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ons waardeer julle goeie terugvoer.
Janhendrik O - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het 'n konferensie net buite Stellenbosch bygewoon en Leafy Lane as akkommodasie gekies. Die verblyf was perfek vir ons doeleindes. Met die twee verdiepings was dit perfek vir twee kollegas, dit het ons die geleentheid gegee dat elkeen bietjie van hul eie spasie gehad het sonder om afsonderlik te moes bly. Definitief ideaal gewees. Marleen, die gasvrou, was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om te help en aanbevelings te maak,veral vir plekke om te gaan eet.
Lees meerLeafy Lane Cottage se terugvoer
Jou detail terugvoer word opreg waardeer.
Baie dankie!
Madri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf, vriendelike diens en goeie ligging.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ek is bly dat julle lekker hier by ons gebly het. Dankie vir julle positiewe terugvoer!
Johannes B - Feb 2022
Algehele gradering
Good location, helpful host.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het julle verblyf by ons geniet!
Heidi C - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese woonplek met hartlike gasvryheid.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dis so goed om te hoor dat julle so 'n lekker ervaring gehad het. Dankie vir julle gawe terugvoer!
Leon S - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het net oornag, maar Marleen het ons met gasvryheid ontvang en aan al ons behoeftes voldoen.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het en dat dit in al julle behoeftes voldoen het. Baie dankie vir julle terugvoer. 'n Foto van die trappe is op Leafy lane se profiel aangedui waarna voornemende gaste gerus na kan gaan kyk. Die trappe is standaard en binne bouregulasies met 'n handreeling.
Albe V - Apr 2022
Algehele gradering
Clean, quiet area.
Louise D - Apr 2022
Algehele gradering
Geskik.
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Caeley G - Okt 2021
Algehele gradering
It was warm and welcoming.
Irene M - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en Marleen het ons regtig laat tuis voel.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir julle gedetaileerde terugvoer en julle moeite daarmee.
Nicojan B - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging net bietjie buite die besige dorp.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Baie dankie. Dit was vir my ook heerlik om met julle te gesels. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.
Malize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoer.
Matt B - Mrt 2021
Algehele gradering
Quiet location, beautiful setup and friendly hosts.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
It is wonderful to hear that you had such a good stay.
Thank you.
Dp K - Mrt 2021
Algehele gradering
Cosy and beautiful.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
We appreciate your lovely feedback.
Chantel V - Feb 2021
Algehele gradering
Stunning plek.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ek is bly jy het so lekker daar gebly Chantel!
Dankie vir jou positiewe resensie.
Armand B - Sep 2021
Algehele gradering
Gesellig, vriendelik en knus.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, ons is bly dat jy jou verblyf by ons knus ervaar het en die uitsig ook so geniet het.
Judy S - Jun 2021
Algehele gradering
Very comfortable. Great location. Friendly host.
Liese K - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, vol lig en in 'n veilige buurt.
Annelen K - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dankie vir jou positiewe en bruikbare terugvoer Annelene. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Die klein paneeltjie bo die wasbak skuif in en uit soos verlang soos bv. om gesig te was.
Curtley C - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent
Riaan L - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was goed as 'n oornagbestemming.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker hier gebly het. Dankie vir julle positiewe terugvoer en dat julle ons attent gemaak het sodat ons kon opvolg om elke hoekie weer mooitjies na te gaan.
Tossie M - Aug 2021
Algehele gradering
Veel eerder 'n oornagplekkie as naweek of langtermyn.
Jaun L - Des 2020
Algehele gradering
Was puik.
Marlize H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie oulike cottage, lekker geslaap en lekker gestort en koffie gedrink.
Almero O - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike bekostigbare verblyf in Stellenbosch.
Lappies V - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike klein plekkie met als wat jy benodig
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te ontmoet, ons het julle hartlikheid geniet. Ons is bly dat julle die verblyf by ons so positief ervaar het.
Elsa V - Okt 2019
Algehele gradering
Oornag in Stellenbosch.
Esther D - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, netjies.
Elna V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig, aangenaam, ruim, suksesvol.
Renee J - Nov 2018
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Thanks for your lovely feedback. We are glad you had such a positive experience. We are looking forward to hosting you again. Kind regards, Marleen.
Cornel T - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Leafy Lane Cottage se terugvoer
Beste Cornel,
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle jul tydjie en verblyf by Leafy Lane geniet het, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Groete,
Marleen
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang