Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leafy Lane Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Francois J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Kortbondige besoek aan Stellenbosch. Die gasvrou was uiters behulpsaam en het heelwat voorstelle gehad vir restaurante in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir die mooi resensie. Ek is bly ek kon van hulp wees vir julle en dat julle die restaurante in die omgewing geniet het.

Amanda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Heerlik. Baie oulike plekkie. Lekker sentraal, oulike eienaars en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Ek is bly julle het lekker hier by ons gebly. Dankie vir julle positiewe terugvoer!

Mariska G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Alles wat ons nodig gehad het en nog ekstra bederf. Ons kom vir seker weer! Warm verwelkoming. Ons het dadelik tuis gevoel. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou goeie resensie en gawe terugvoer. Dit was so lekker om julle hier te kon hê. Ons sien uit om julle weer te huisves.

Eone V
1 nag
5.0
Jul 2024

Inklok maklik en vinnig. Marleen was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die akkommodasie is soos beskryf. Die slaapkamer is lekker lig en sonnig. Dankie Marleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer, Eone. Dit was heerlik om julle hier te hê!

Neil C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Loved our stay. We only stayed one night but would have loved to have been in Stellenbosch longer than that. I would describe the cottage as cosy but not cramped. Loved the wooden floors. We had everything we needed there. Really appreciated the electric heated underblanket as it was a cold night and it took the chill off before going to sleep. The owners also accommodated a request which was probably inconvenient for them but they did it with grace. The downstairs part had a little kitchenette and they had even provided some rusks for the morning! There was a bed downstairs too (we didn't use that). The upstairs window had a lovely view. The neighbourhood was quiet and we had a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Thanks for your kind words and feedback. I am so glad that the cottage was cosy and that you had such a lovely stay. You were wonderful guests, it was a great pleasure to meet and host you.

Wilna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gerieflike, baie netjies en skoon huisie met die dierbaarste gasvrou. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer. Ek het julle vrolikheid baie geniet!

Illanique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly! Skoon en netjies in 'n rustige, sentraal geleë en veilige area met alles wat ons nodig het vir 'n aand se verblyf. Marleen is lieflik en het ons onmiddellik welkom laat voel. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou resensie en positiewe terugvoer, Illanique. Dit was so goed om julle as ons gaste te hê!

Wilmari G
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Uitstekende tuiste! Baie skoon en netjies. Vriendelik verwelkom - uitstekende diens. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Ons waardeer jou goeie resensie en terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om jou en jou gesin te ontmoet en as ons gaste te kon hê!

Robert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie vriendelike, rustige verblyf. Ons het hier gebly vir mediese en besigheidsredes. Dus het ons basies net 'n oornagplek gesoek. Leafy Lane is baie sentraal geleë en is binne loopafstand van winkels en restaurante. Die area in die buurt is 'n lekker stil en rustige area. Ons het die verblyf hoofsaaklik net vir slaap gebruik. Maar Stellenbosch het soveel om te bied dat ons beslis meer tyd daar wou deurbring. Die ontvangs by Leafy Lane was baie vriendelik en niks was te veel moeite nie. Ons het baie lekker daar gebly en sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer. Ek is bly julle het lekker by ons gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves!

Vicqui T
1 nag
4.8
Jun 2024

Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Baie lekker gebly. Die self-incheck werk baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Ek is bly julle het so heerlik hier gebly. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 549
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 549
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguBdReRw8nRSNea711Vr55onx6Rb820Q1OQeCpfBW8ZFAxmKir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 549 per nag, vir 4 mense 63 5 1 5 23 Culemborg Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944717 18.848764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang