Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leafy Lane Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 679 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenheid is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Eersterivier, 'n klein winkelsentrum, historiese Stellenbosch, restaurante, Medi-Clinic-hospitaal asook skole.

Die smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerkothuis is apart van die eienaar se woonhuis geleë. Dit is ideaal vir 2 mense of 'n gesin van 4 wat 'n badkamer deel. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens) en daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n pragtige tuin waar gaste kan ontspan. 'n Veilige parkeerplek met elektroniese toegang word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mariska G
Gesin met tieners
5.0
Alles wat ons nodig gehad het en nog ekstra bederf. Ons kom vir seker weer! Warm verwelkoming. Ons het dadelik tuis gevoel. Pragtige plek.
Aug 2024
Eone V
5.0
Inklok maklik en vinnig. Marleen was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die akkommodasie is soos beskryf. Die slaapkamer is lekker lig...
Sien meer
Jul 2024
Monique S
Saam met lewensmaat
5.0
Loved our stay. We only stayed one night but would have loved to have been in Stellenbosch longer than that. I would describe the cotta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Wilna V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike, baie netjies en skoon huisie met die dierbaarste gasvrou. Ons het heerlik gebly!
Jun 2024
Illanique V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly! Skoon en netjies in 'n rustige, sentraal geleë en veilige area met alles wat ons nodig het vir 'n aand se verblyf. Marleen is lieflik e...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leafy Lane Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 679
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 679
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguBdReRw8nRSNea711Vr55onx6Rb820Q1OQeCpfBW8ZFAxmKir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 679 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 23 Culemborg Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944717 18.848764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang