Leafy Lane Self-catering
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buchananstraat 45, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leafy Lane bied gerieflike, plattelandse verblyf in selfsorgkamers aan die einde van 'n doodloopstraat, net 2 minute van Howick se hoofstraat af. Leafy Lane is stapafstand van Howick Privaat Hospitaal af en daar is restaurante in die onmiddellike omgewing.
Die oopplan-slaapkamers het enkelbeddens en en suite-badkamers met storte. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n ketel, stofie, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Verder het elke kamer 'n aparte ingang, klein sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is ook 'n kothuis aan gaste beskikbaar. Dit het beperkte selfsorggeriewe en slaapplek vir 2 gaste.
Howick staan bekend as die toegangspoort tot die Midlands Meander. Heelwat sportgeleenthede vind in die omgewing plaas, soos die Highland Games, die Midmar Mile en verskeie fietswedrenne. Die asemrowende Howick Falls is net 'n paar minute van Leafy Lane af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nicci Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Buchananstraat 45, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Leafy Lane Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buchananstraat 45, Howick, 3290, KwaZulu-Natal