Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leah's View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 288, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Leah's View is 'n bekoorlike see-uitsig selfsorg-vakansiehuis in Pringlebaai, net 'n entjie van die strand en die strandmeer af, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié eiendom het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer, gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, is op die boonste verdieping geleë, met 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer, wat op die grondvloer geleë is, het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, alhoewel gaste hul eie strandhanddoeke moet saambring.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat toegerus is met 'n elektriese stoof, 'n tweeplaatgasstoof, 'n oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Gaste kan maaltye by die aangrensende etenstafel met sitplek vir 4 geniet terwyl hulle die pragtige uitsigte bewonder of in die sitarea ontspan. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n heerlike onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot toesluitmotorhuisparkeerplek, en die huis is met 'n alarmstelsel beveilig. Pringlebaai bied uitstekende restaurante, delis, 'n bakkery, supermarkte, kunsgalerye, oulike winkeltjies en 'n klein Saterdagoggendmarkie in die somer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Leah's View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • High Level-weg 288, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leah's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 288, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb411ac726c2c83c2e4c4f35a28f5861adc5b5221c376a8393c05a939e0864030097853edb89db3ad0c7a86d0c240d8f4677d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 288 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.349752303774 18.824457904453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang