Lecke Dux Overnight
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Lecke Dux
Overnight ...
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Maryke M - Mei 2024
Algehele gradering
Nie die moeite of geld werd nie.
Yolanda P - Jan 2024
Algehele gradering
N/A.
Johan W - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar oorbly.
Ella J - Aug 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Alicia G - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, sonder komplikasie.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Môre Alicia.
Baie dankie vir jou boodskap.
Ons het dit baie geniet om saam julle te kuier.
Groete
Lecke Dux personeel.
Rens B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustige plek om te ontspan met vriendelike diens en alles wat jy nodig het.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Môre.
Baie dankie vir jou resensie.
Ons is baie bly julle het die tydjie by ons geniet.
Groet
Lecke Dux
Mmapula M - Mei 2023
Algehele gradering
Impressive.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Thanks Mmapula. So good to know you enjoyed your stay with us. Kind regards, Marthie.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Helga O - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent service.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Thanks Helga. Hope to see you soon. Kind regards. Lecke dux
Helga O - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Middag Helga.
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om jou by ons te huisves.
Groete
Lecke Dux personeel
Sedibane P - Apr 2023
Algehele gradering
Customer care was good, I'm very scared of dogs and they made sure I enjoyed my stay without fear.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Thanks Sedibane .
So good to know you enjoyed your stay with us .
Kind regards
Marthie
Sphiwe M - Mrt 2023
Algehele gradering
It was great, nice service.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Morning Sphiwe.
Thanks for your message.
I will certainly change the beds.
Kind regards
Lecke Dux staff
Loretta S - Feb 2023
Algehele gradering
My staff was very happy and said that they enjoyed the stay.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Thanks Loretta.
Schalk G - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en eenhede is goed geleë.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Baie dankie Rene.
Thabiso B - Des 2022
Algehele gradering
For relaxation and freedom.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Thanks Thabiso.
Hendriët P - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Lecke Dux Overnight se terugvoer
Baie dankie, Hendriët.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rabe-straat 211, Mokopane, 0600, Limpopo