Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ledges Retreat Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Liza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike wegbreekplek. Pragtige gemeubileerde kamers, goed toegeruste kombuis, vriendelike diens en 'n lieflike omgewing wat ons verblyf heerlik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Ledges Retreat Guest House
Hi Liza, thank you so much for the great review. We are always happy when our guests enjoy their stay and give us such awesome feedback. Hope to have you stay with us again! Kind Regards, Jessica

Roelien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ledges Retreat is die perfekte plek vanwaar ekskursies na die Noordelike Drakensberge gemaak kan word. Baie netjies, ruim, skoon en vriendelike hulp. Ons het dit baie geniet en kan verseker die plek aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Ledges Retreat Guest House
Hi Roelien, thank you so much for such a lovely review. Really happy that you enjoyed your stay and it was lovely meeting you. Kind regards, Jessica.

Brenda Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Beautiful views, very peaceful and we were well looked after. Lots of fun things to do in the area, interesting bird life, a very comfortable house, ultra-quiet. We will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magna V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Pragtige ligging en heerlike stilte. Ons het heerlik gerus. Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang deur Nokwe en sy het ons ingelig oor ons blyplek en ook oor wat alles in die omgewing is om te doen. Ons het in die Hillside Kothuis gebly vir 4 nagte. Die Kothuis het 'n pragtige uitsig oor die berge en is goed ingerig en netjies. Ons het baie lekker geslaap, die beddens en beddegoed is van goeie kwaliteit. Ons het lekker ontspan op die sonnige stoep en daar is ook 'n oulike kuierplekkie langs die rivier ingerig. As jy wil ontspan, rus en stil wees, is hierdie die plek daarvoor. Ons gaan beslis weer daar oorbly om te herlaai. Daar is ook staproetes in die omgewing en 'n paar lekker restaurante, alles baie naby aan Ledges Retreat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Ledges Retreat Guest House
Hi Magna, thank you for your lovely review! We are so happy you enjoyed your stay and that you plan to visit us again. Everything of the best for the rest of 2024. Kind regards, Jessica

Kevin L
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Beautiful views and a great place to come and relax for a few days. Beautiful views and a great place to come and relax for a few days. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Ledges Retreat Guest House
Hi Kevin. Thank you for taking the time to review Ledges Retreat. We are very glad you had a relaxing stay with us and enjoyed the views. We hope to have you stay with us again! Kind regards, Jessica

Erna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Heerlik, ontspanne. Naby aan die Royal Natal Natuurreservaat. Baie goeie behuising. Rustige verblyf. Netjies. Word elke dag skoongemaak. As julle dalk net koffiebekers ook kan voorsien vir die koffiedrinkers wat van 'n beker hou en nie 'n koppie nie. Vir gaste wat inkopies wil doen op pad na die oorde en daardie deel van die Drakensberge, stop in Harrismith of in Winterton. Geen winkels in daardie omgewing nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jessica
Ledges Retreat Guest House
Hi Erna, Thank you for the lovely review. It was an absolute pleasure having you and Vernon stay and I hope you come and stay again. Thank you for the idea about coffee mugs - we will definitely consider it. All the best for 2024! Kind regards, Jessica.

Cheryl H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2024

A quiet winter getaway into the mountains with my teens for a few days. Loved our stay in Hillside cottage. Clean, serviced daily and very comfortable. Do take all your catering supplies with, as the local shop at the nearby campsite is very basic. The only pity is the braai wall obscures the best views of the berg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jessica
Ledges Retreat Guest House
Hi Cheryl, thank you for your review of Hillside Cottage. We are very glad you had a good stay with your kids. Yes, it is a good idea to arrive with all your groceries as we are (fortunately) out of the way and far from shops. Luckily there are views of the mountains from the bedrooms as well! Kind regards, Jessica

Mariana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Salig, skoon en gerieflik. Mens kan nie anders as om tuis te voel nie. Die eenheid (Hillside Cottage) is pragtig ingerig en die stoep is ideaal vir kuier van vroegdag tot laataand. Ons het ook die braai-area langs die stroom baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Ledges Retreat Guest House
Hi Mariana, thank you for the lovely kind words. So glad you felt at home and enjoyed your visit. Come and stay again soon! Kind regards, Jessica

Michael L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Wonderful location, great accommodation, fantastic value for money and very friendly staff. Well worth the 3 night stay. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Baie netjiese omgewing. Mooi natuur en vriendelike diens. Baie goeie en vriendelike ontvangspersoneel. Heerlike ontbyt. Netjiese plek. Baie dankie vir die gasvryheid en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Ledges Retreat Guest House
Hi Chris, thank you for your review and lovely words. We hope to have you stay with us again soon and you can do some more hikes.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad D119, Jagersrust, 3354, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cb9aa59338a3fdad65b471d3ea99b747b46a42f843ffb183d55e67edc0403e1249d2e20163e9c7f725e7a4a9d9d3b73652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 District Road D119 Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.630586600049 28.975756264006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang