Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ledges Retreat Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Ledges Retreat Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liza V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Heerlike wegbreekplek.

Pragtige gemeubileerde kamers, goed toegeruste kombuis, vriendelike diens en 'n lieflike omgewing wat ons verblyf heerlik gemaak het.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Liza, thank you so much for the great review. We are always happy when our guests enjoy their stay and give us such awesome feedback. Hope to have you stay with us again! Kind Regards, Jessica

Ledges Retreat Guest House
Roelien V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Ledges Retreat is die perfekte plek vanwaar ekskursies na die Noordelike Drakensberge gemaak kan word. Baie netjies, ruim, skoon en vriendelike hulp. Ons het dit baie geniet en kan verseker die plek aanbeveel.

Sien sterre.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Roelien, thank you so much for such a lovely review. Really happy that you enjoyed your stay and it was lovely meeting you. Kind regards, Jessica.

Ledges Retreat Guest House
Brenda Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda Z

Beautiful views, very peaceful and we were well looked after.

Lots of fun things to do in the area, interesting bird life, a very comfortable house, ultra-quiet. We will definitely come back.

Magna V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magna V

Pragtige ligging en heerlike stilte.

Ons het heerlik gerus. Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang deur Nokwe en sy het ons ingelig oor ons blyplek en ook oor wat alles in die omgewing is om te doen. Ons het in die Hillside Kothuis gebly vir 4 nagte. Die Kothuis het 'n pragtige uitsig oor die berge en is goed ingerig en netjies. Ons het baie lekker geslaap, die beddens en beddegoed is van goeie kwaliteit. Ons het lekker ontspan op die sonnige stoep en daar is ook 'n oulike kuierplekkie langs die rivier ingerig. As jy wil ontspan, rus en stil wees, is hierdie die plek daarvoor. Ons gaan beslis weer daar oorbly om te herlaai. Daar is ook staproetes in die omgewing en 'n paar lekker restaurante, alles baie naby aan Ledges Retreat.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Magna, thank you for your lovely review! We are so happy you enjoyed your stay and that you plan to visit us again. Everything of the best for the rest of 2024. Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest House
Kevin L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L

Beautiful views and a great place to come and relax for a few days.

Beautiful views and a great place to come and relax for a few days. Would highly recommend.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Kevin. Thank you for taking the time to review Ledges Retreat. We are very glad you had a relaxing stay with us and enjoyed the views. We hope to have you stay with us again! Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest House
Erna C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna C

Heerlik, ontspanne. Naby aan die Royal Natal Natuurreservaat.

Baie goeie behuising. Rustige verblyf. Netjies. Word elke dag skoongemaak. As julle dalk net koffiebekers ook kan voorsien vir die koffiedrinkers wat van 'n beker hou en nie 'n koppie nie. Vir gaste wat inkopies wil doen op pad na die oorde en daardie deel van die Drakensberge, stop in Harrismith of in Winterton. Geen winkels in daardie omgewing nie.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Erna,
Thank you for the lovely review. It was an absolute pleasure having you and Vernon stay and I hope you come and stay again. Thank you for the idea about coffee mugs - we will definitely consider it. All the best for 2024! Kind regards, Jessica.

Ledges Retreat Guest House
Cheryl H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl H

A quiet winter getaway into the mountains with my teens for a few days.

Loved our stay in Hillside cottage. Clean, serviced daily and very comfortable. Do take all your catering supplies with, as the local shop at the nearby campsite is very basic. The only pity is the braai wall obscures the best views of the berg.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Cheryl, thank you for your review of Hillside Cottage. We are very glad you had a good stay with your kids. Yes, it is a good idea to arrive with all your groceries as we are (fortunately) out of the way and far from shops. Luckily there are views of the mountains from the bedrooms as well! Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest House
Mariana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Salig, skoon en gerieflik.

Mens kan nie anders as om tuis te voel nie. Die eenheid (Hillside Cottage) is pragtig ingerig en die stoep is ideaal vir kuier van vroegdag tot laataand. Ons het ook die braai-area langs die stroom baie geniet.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Mariana, thank you for the lovely kind words. So glad you felt at home and enjoyed your visit. Come and stay again soon! Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest House
Michael L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Wonderful location, great accommodation, fantastic value for money and very friendly staff.

Well worth the 3 night stay. We will be back.

Christiaan N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan N

Baie netjiese omgewing. Mooi natuur en vriendelike diens.

Baie goeie en vriendelike ontvangspersoneel. Heerlike ontbyt. Netjiese plek. Baie dankie vir die gasvryheid en diens.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Chris, thank you for your review and lovely words. We hope to have you stay with us again soon and you can do some more hikes.

Ledges Retreat Guest House
Claire P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire P

Clean, pleasant, convenient, a very nice 2-day stop.

We thought we had booked self-catering, so we cooked in the communal kitchen area. However, we then had a braai down by the river when we discovered a lovely picnic braai area. It was very peaceful. We drove a km up the road where we got a permit to do some beautiful hikes.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Claire, thank you for your review. I'm so glad you found the picnic spot. I hope to have you stay with us again! Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest House
Comien J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Comien J

Pragtige area, skoon verblyf.

Huis skoon en netjies. Ruim kamers. Pragtige uitsig!

Charl-marie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charl-marie M

Lekker, maar duur.

Ons het fantastiese diens omtvang en baie mooi uitsigte, maar het meer verwag vir die prys. WiFi werk ook nie in kamers nie.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Charl-marie, thank you for your review. I am happy you enjoyed your stay. Your booking was for two people and included breakfast. Our rate is R750pppn for B&B. We are aware of the Wi-Fi issues and are looking into ways to improve it, however given our location in the mountains, it is a challenge. All the best for 2023.

Ledges Retreat Guest House
Rinke C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinke C

Absolutely wonderful!

Amazing place with mountain view! Nice cottage with very clean rooms. The fireplace was a bonus. Very friendly host. You can also have dinner there when you ask the day before.

Karien N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N

Heerlike berge vakansie!

Pragtige omgewing en alles is net soos dit op die foto's wys. Sal vir seker weer gaan.

Rentia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M

'n Ware wegbreek.

Nokwe het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Hillside Cottage asook Ledges Retreat se dubbelkamers bied als wat jy nodig het vir 'n heerlike ontspanne wegbreek. Die huisie is ruim, skoon en keurig versier, die kombuis goed toegerus en die kamers pragtig met baie gemaklike beddens. Die stoep is lekker vir kuier, braai en die uitsig op die berge is asemrowend. Ons kon lekker gaan stap en daar is 'n lieflike piekniekplek onder die bome langs die rivier. Baie dankie, Adrian en Jessica, vir jul gasvryheid en dat julle jul pragtige plaas met ons gedeel het, ons kuier graag weer daar!

Hennie T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T

Baie netjies, silwerskoon. Baie goeie bed. Lekker geslaap. Geen steurings.

Ons het gevra vir aandete en ontbyt. Beide wonderlike maaltye en daar is moeite gedoen om aan my spesifieke dieet te voldoen. Hierdie is 'n ideale oornagslaapplek!

Werner B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Beslis 'n plek om weer te besoek.

Ledges Retreat is beslis een van daai plekke wat mens weer en weer sal besoek. Die verblyf is baie mooi en is goeie waarde vir geld. Mens word vriendelik ontvang en die diens is ook baie goed. Jy kan lekker op die stoep sit en luister vir die stroompie wat nie ver van die huisies af is nie, of 'n draai stap in die mooi omgewing. Royal Natal is ook lekker naby.

Janus V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus V

Great.

The stay and hospitality was very nice.

Carina D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Ons het die farmhouse en etes besonders geniet. Waardeer gasvryheid en vriendelike diens asook pragtige uitsig.

Ons sal graag weer teruggaan vir lekker rus, pragtige uitsig en stilte. Die etes was 'n bonus vir ons wat wou rus. Smaakvol en ons het eintlik skuldig gevoel oor hul spesiale moeite vir net ons 2 vir aandetes asook die ruim porsies! Dit is absoluut merkwaardig wat die nuwe eienaars (jong egpaar) in ongeveer 4 jaar daar opgebou het en die opofferings wat daarmee saamgaan vir hulle as 'n jong gesin. Veral inaggenome uiters uitdagende ekonomiese tye (baie klein besighede maak toe in hierdie tye en hulle het inteendeel iets merkwaardigs opgebou!) Boonop ook te midde van die Covid-pandemie wat die toerismebedryf so erg geaffekteer het! Ons was verstom en vol lof vir wat daar bereik is tot dusver gesien in die lig van hierdie onderneming te midde van uitdagende hedendaagse tye. Ons was ook dankbaar vir die goeie gehaltebed (asook beddegoed) en badkamergeriewe. Ons het die sonnigheid van die huis geniet, asook die ruimte en lekker, skoon atmosfeer. Oulike kombuis en groot eetkamertafel met lieflike uitsig na die berge.

Rachel A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel A

A fantastic friends getaway.

Ledges is situated in such a fantastic spot in the berg - very close to the national park for a couple of the day hikes. The accommodation is spacious and incredibly well-equipped! The hosts and staff are also lovely and accommodating.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Thank you for the lovely review! Glad you guys got to do the Amphitheatre Hike. Hope we see you again!

Ledges Retreat Guest House
Neil W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil W

Comfortable and quiet.

Fantastic setting and location for the Drakensberg.

Paul B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Most pleasant stay in a perfect setting.

The host was super helpful and friendly. The cottage was well furnished and fitted. We had a most enjoyable stay and would not hesitate in recommending Ledges Guest Retreat to everyone.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Paul, I hope you are well! It was really fantastic to meet you both and I hope to have you visit us again soon! Everything of the best for you two for the rest of the year!
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest House
Nico V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Gerieflike en skoon verblyf - aan te bevele vir enigiemand wat die noordelike Drakensberg besoek.

Gerieflik naby aan die Royal Natal Nasionale Park.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Nico, thank you so much for your review I am very happy you enjoyed your stay. I am sorry I did not get to meet you but I was running around a bit with my kids. I trust Nokwe took good care of you though. Everything of the best for the rest of the year. Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest House
Sifiso C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sifiso C

Fantastic.

We received excellent service and I wouldn't mind coming back to Ledges Retreat.

Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Leigh L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh L

I highly recommend a stay at Ledges Retreat. Home from home comfort with spectacular scenery to enjoy.

This is amazing value for money, and on an easy route from Jhb / Pretoria via Harrismith past the beautiful Sterkfontein dam. Close to the Royal National Park for wonderful walks, and there are places where you can horse ride and also a nearby spa. Owner Jessica and her staff are friendly and welcoming, and breakfast was most generous in a lovely log cabin with great views. We stayed in the Farmhouse which was spacious and well equipped.

Anecke V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V

Rustigheid teen 'n goeie prys.

Gekom om te rus en goed gerus. Plek is skoon en ruim en selfs met al die Covid-maatreëls het ons nie een oomblik ingeperk gevoel nie.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Anecke
Thank you for your review. I am very happy that you had a good rest. We hope you come and stay with us again. All the best for the rest of the year and I hope you stay well and safe.
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest House
Imraan D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imraan D

Great location, great service and a great place.

Highly recommended.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Imraan,
Thank you for your lovely review! Glad you enjoyed it despite all the rain.
Kind regards
Jessica

Ledges Retreat Guest House
Justin W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin W

Blissful

Blissful

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Justin, thank you for your short but very sweet review. Hope you come and stay with us again. All the best for the rest of this year and the next and stay safe. Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest House
Chris B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie vriendelik en hulpvaardige mense. Kos was baie smaaklik en voldoende. Kamerdiens was uitstekend!

Die ligging van Ledges Retreat is ideaal ook vir besoeke aan die natuurbewaringsgebied en staproetes na Mount Exsource. Ligging van gastehuis is goed en toeganklik vir enige motor.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Chris
Thank you for your lovely review, very glad you enjoyed your stay with us. All the best for 2020! Kind regards, Jessica

Ledges Retreat Guest House
Wanda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V

Verblyf was heerlik.

Die uitsig is pragtig van die stoep. Die gemaklike banke in sitkamer heerlik na lang reis. Die groot badkamers 'n bonus.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Wanda,
Thank you for the lovely review, we really appreciate it and we hope you come and stay with us again soon.
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest House
Markus N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus N

Nice place to stay.

Beautiful view and clean.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Markus,
Many thanks for the great review, we appreciate you taking the time to review us. Hope to see you again. All the best for the rest of the year and stay well and safe.
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest House
Vivienne V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne V

Excellent. Brilliant for a short or long stay.

One of the best guest spots I've been to. Very well laid-out spot with high-quality facilities and excellent view. Good for a long or short stay with one or a few friends or family. Highly recommended.

Ledges Retreat Guest House se terugvoer

Hi Viv,
Thank you for the lovely review. It was great meeting you and I am very happy you enjoyed your stay with us. Hope to see you again in the future.
Kind regards,
Jessica

Ledges Retreat Guest House
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad D119, Jagersrust, 3354, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cb9aa59338a3fdad65b471d3ea99b747b46a42f843ffb183d55e67edc0403e1249d2e20163e9c7f725e7a4a9d9d3b73652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 District Road D119 Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.630586600049 28.975756264006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang