Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ledumo Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Thembi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

They have good customer service and their place is clean. But they must install a toilet door, and also try to add to the food portion, it is too little for the money we paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Geoffrey K
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jul 2022

Friendly, but fairly basic amenities. Very friendly reception and staff. Amenities quite basic - no toiletries, meals okay but not great. Better heating or a thicker duvet would have been appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jenny E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Almal was baie vriendelik en die kamers was baie skoon. Ek sal weer daar bly. Die akkommodasie by Ledumo Lodge is baie gerieflik. Almal was baie vriendelik. Ons het baie vroeg gearriveer maar hulle het ons steeds geakkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

Ons het mooi gebly. Net een probleem, skoonmaakmense het deur ons goed gegaan en sakke wat gebêre was vir oppak weggegooi en al ons goed op ander plekke geskuif en gepak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
DIANA
Ledumo Lodge
Baie dankie vir die kuier en die kommentaar. Ek sal die skoonmakers goed leer en waasku. Volgende keer sal dit nie gebeur nie. Ek waardeer dit. Diana

Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2017

Goedkoop en gerieflik. Ledumo Lodge is baie netjies met vriendelike kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
DIANA
Ledumo Lodge
Baie dankie vir die kommentaar, ons waardeer die terugvoer.

Princess M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2017

Die kamer was ruim en netjies, baie nice. Die strate was vol slaggate, maar dis nie hulle skuld nie. Die kamer was ruim en netjies, asook die werf. Die area is egter sleg met slaggate, maar nie die eienaars se sklud nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
DIANA
Ledumo Lodge
Thank you very much for the compliment. It was a pleasure having you around . Diana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

DIANA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 De Kock Laan, , Witbank, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f742f4bd755efbfcb74c89319bab140d4810fe109eeaa2b26f48811911fba1db12451d4a75f4a20ea030ccf44205650c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 44 De Kock Avenue Emalahleni 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.910236 29.232293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang