Leegle
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jasper Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Lecae L - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Michelle L - Jun 2024
Algehele gradering
Leegle - Well rested for the evening.
Reg B - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Leegle se terugvoer
Is bly julle het lekker gebly en voorspoedig terug gehad. Groete, Roseline/ Jasper
Christa F - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer hierdie verblyf gebruik. Aangename eienaar en lekker gebly.
Marlene J - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant and will definitely make use of it again.
Leegle se terugvoer
Hallo Marlene
Dit was baie aangenaam om julle te kon ontmoet. Bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien. Sal probeer om 'n ekstra hangkas in een van die kamers in te sit. Groete, Jasper en Roseline
Willemien O - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, sakpas en baie gerieflike verblyf!
Leegle se terugvoer
Dankie. Baie bly julle het die woonstel geniet. Was plesier om julle te akkomudeer.
Alec K - Jun 2022
Algehele gradering
Very nice.
Leegle se terugvoer
Dankie Alec, baie bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien weer.
Josua D - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi.
William S - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
John M - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker, salig en stil.
Leegle se terugvoer
Baie dankie John, ek is bly julle het dit geniet.
Marius V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker.
Corne V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Leegle se terugvoer
Was groot plesier om julle te ontmoet. Hoop sien julle weer in die toekoms. Roseline
Christo M - Nov 2022
Algehele gradering
Stil en rustig, aangename eienaars.
Jurina B - Jan 2022
Algehele gradering
Safe, comfortable, friendly and clean.
Erika W - Mrt 2022
Algehele gradering
Ligging is uitstekend. Netheid goed. Kliëntediens swak.
Lees meerJean-pierre M - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker daar.
Annemari B - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, kom beslis weer!
Leegle se terugvoer
Baie dankie Annemari. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en bly julle het verblyf geniet. Hoop ons dien weer.
Groete, Jasper/Roseline.
Charlotte G - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam en sal ons beslis weer sien.
Leegle se terugvoer
Baie dankie. Dit was plesier om julle te huisves en te ontmoet. Kom verseker weer.
Henry T - Okt 2021
Algehele gradering
It suited our requirements for the purpose of our stay.
Marthino M - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Leegle se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het die verblyf geniet.
Greg C - Apr 2021
Algehele gradering
Really enjoyable, simple and all one needs for a good stay. Lovely and close to the beach.
Annalice S - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Ideaal geleë en baie skoon en netjies.
Leegle se terugvoer
Baie dankie Annalice, vir positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Linda D - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies. Vriendelik en baie behulpsaam.
Leegle se terugvoer
Baie dankie Linda. Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Ilse-marie S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig
Leegle se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Hoop sien julle weer.
Roseline en Jasper
Esmé E - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Lees meerLeegle se terugvoer
Baie dankie Esme vir positiewe terug voering. Was plesier om julle te ontmoet.
Liesl S - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfek vir slaap en rustig verkeer.
Marisa N - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Leegle se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ek sal aandag gee aan goggas, maar die oorsaak is muskiete wat gepla het.
Martin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf vir 'n wegbreek!
Charlene P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaar.
Leegle se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer. Jasper
Alida B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gesellig en fantasties.
Brendelene B - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderful, friendly, excellent!
Leegle se terugvoer
Thanks, Brendelene for your positive review. Was a pleasure to accommodate you and the family.
Lovina K - Apr 2018
Algehele gradering
Was heerlik en lekker ontspanning. Baie skoon en netjies. Sal vir seker weer gaan.
Leegle se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe komentaar. Bly julle verblyf was aangenaam. Jammer kon julle nie self ontvang en ontmoet.
Groete Jasper/Roseline
Andre D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was net die stilte wat 'n mens nodig gehad het.
Leegle se terugvoer
Hallo Andre
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en dat julle die verblyf geniet het. Dit was aangenaam om julle te ontmoet, ons hoop ons sien julle weer.
Jasper.
Gideon S - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne en rustige omgewing.
Leegle se terugvoer
Baie dankie Deon, was plesier om julle te kon akkomudeer. Hoop ons sien julle weer.
Jasper/Roseline
Elmarie D - Apr 2018
Algehele gradering
Very nice and neat.
Leegle se terugvoer
Dankie Elmarie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Ons hoop ons sien julle weer.
Rocksand K - Feb 2018
Algehele gradering
Die woonstel en braai area is baie lekker gemaklik ingerig.
Lees meerLeegle se terugvoer
Hullo Rocksand
Baie bly julle het dit geniet , hoop ons sien julle weer. Sal aandag skenk aan muur proppe. Dankie
Karen K - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike basiese verblyf met gasvrye eienaars.
John V - Okt 2017
Algehele gradering
All you need in a great location.
Lees meerLeegle se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, John. Ons is bly om julle te kon akkommodeer en probeer ons bes om almal gelukkig te hou.
Daar is 'n kragprop agter die slaapkamer se deur wat naby die spieël is.
Hoop om julle gou te sien vir 'n visvang uitstappie.
Groete,
Roseline en Jasper
Gideon S - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, lekker en gawe gasheer en gasvrou.
Annette J - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustige naweek.
Leegle se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was plesier om julle te kon akkomudeer. Hoop ons sien julle weer.
Jasper/Roseline
Breggie R - Nov 2017
Algehele gradering
Stil en rustige verblyf!
Hanno N - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker groot woonstel met alles wat jy nodig het naby aan die see.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Marlene B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies, goed ingerig, maklik toeganklik en vriendelike ontvangs.
Talita M - Jul 2016
Algehele gradering
Was wonderlik.
Annette S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en lekker naby die see.
Amanda Emarencia D - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was gemaklik en skoon.
Leegle se terugvoer
Hallo Amanda.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Is bly julle verblyf was aangenaam. Probeer maar ons bes om verblyf vir gaste so aangenaam as moontlik te maak. Hoop die troue was voorspoedig.
Jasper/Roselione
Pieter J - Sep 2016
Algehele gradering
Net waarna ons gesoek het vir lekker wegbreeknaweek by die see.
Leegle se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was plesier om julle te kon akkomudeer. Die eenheid was baie netjies agtergelaat. Hoop ons kan in die toekoms weer vir julle verblyf reel. Jasper
Hanli V - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspannend, netjies en alles wat mens nodig het.
Leegle se terugvoer
Hanli
Baie dankie vir positiewe reaksie tydens julle verbly. Was plesier om julle hier te kon akkomudeer, ons probeer ons bes om die verblyf so aangenaam moontlik vir gaste te maak. Jammer vir die handoeke maar ons maak verskoning daarvoor aangesien ons in die verlede probleme gehad met handoeke wat die gaste see toe neem en verniel het en ook 'n nota in badkamer geplaas het dat handoeke nie see toe geneem moet word.
Hoop julle het voorspoedige reis gehad huis toe.
Jasper/Roseline
Constance J - Jan 2016
Algehele gradering
Ek en my familie het 'n fantastiese tyd gehad, en die ontvangs was baie goed.
Kevin V - Jul 2016
Algehele gradering
It was a nice area.
Leegle se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Is bly julle het dit geniet.
Voorspoedig reis huis toe.
Jasper/Roseline Muller
Ouida W - Mei 2016
Algehele gradering
Absoluut rustig en stresvry, Die Mullers is ongelooflik gasvry en tegemoetkomend.
Marthie K - Apr 2016
Algehele gradering
Uiters aangenaam. Genoeg spasie.
Steyn V - Jun 2015
Algehele gradering
Klipgooi vanaf die see.
Nicky C - Mei 2015
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Charne J - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker gekuier saam vriende en gebraai.
Denise G - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tyd daar in Franskraal gehad. Die kliëntediens was besonders goed, en die mense daar loop oor van vriendelikheid.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstreet 116, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang