Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leegle

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lecae L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing. It was great, amazing and very peaceful with amazing hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Leegle - Well rested for the evening. Awesome friendly host. The accommodation was perfect for our team of workers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reg B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker ontspan. Ons het lekker in Leegle gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Leegle
Is bly julle het lekker gebly en voorspoedig terug gehad. Groete, Roseline/ Jasper

Christa F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Sal weer hierdie verblyf gebruik. Aangename eienaar en lekker gebly. Baie rustig, netjies en skoon. Goeie ligging en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene J
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Very pleasant and will definitely make use of it again. Quick 100m walk to the sea and another 100m to the beach. Very nice and friendly people. Everything very clean. We were 5 adults staying, will only recommend to have more cupboards for clothes when people like us stay for 2 weeks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Leegle
Hallo Marlene Dit was baie aangenaam om julle te kon ontmoet. Bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien. Sal probeer om 'n ekstra hangkas in een van die kamers in te sit. Groete, Jasper en Roseline

Willemien O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Netjies, sakpas en baie gerieflike verblyf! Die eienaars het ons vriendelik ontvang en was ons heerlik verras met die oulike, ruim woonstel. Dit is pragtig toegerus met alles wat mens kan nodig hê. Ons het die braai-area baie geniet en die kort stappie na die see. Ons sal beslis Leeglê aanbeveel en hoop om self binnekort weer te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Leegle
Dankie. Baie bly julle het die woonstel geniet. Was plesier om julle te akkomudeer.

Alec K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Very nice. Nice close to small shop and beech.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Leegle
Dankie Alec, baie bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien weer.

Josua D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2022

Dit was asemrowend mooi. Die verhuurders was baie behulpsaam, vriendelik en sout van die aarde mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Wonderlike plekkie. Baie mooi en stil, baie lekker gebly en sal definitief weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Lekker, salig en stil. 'n Plek waar mens jou sorge kan vergeet en net mooi niks doen nie! Bedagsaam en vriendelike gasheer asook gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Leegle
Baie dankie John, ek is bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstreet 116, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZjc0ZGI4LWNmMmEtNGZjYi1iYzFkLTYyNmY1MWQ1MDQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 57 5 1 5 116 Cilliersstreet Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.60644 19.3986379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang