Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leehaven Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sluysken-weg 14, Northshore, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leehaven Apartment is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die eienaar se perseel in Houtbaai. Die eiendom is naby die strand, hawe en die restaurant, Mariner's Wharf, wat 'n gunsteling onder plaaslike inwoners is.

Die woonstel word via 'n stel trappe bereik en behels 'n oopplan-eenheid vir 2 gaste bo op die eienaar se motorhuis. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n etenstafel vir 2 gaste, 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en ontbytpap. Ekstra geriewe sluit 'n slim-TV met toegang tot Netflix, gratis WiFi, lugversorging en parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

'n Omsetter met 'n rugsteunbattery is geïnstalleer.

Gaste sal 'n afstandbeheer vir die perseel ontvang wat laserstraalsekuriteit, elektriese heinings en 'n veiligheidshek het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janet V
Besigheidsreis
5.0
Neat, clean and comfortable. Neat and comfortable apartment within walking distance of the beach and shops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gideon B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, veilig en lekker. Ons het baie lekker gebly. Jeannine het ons baie vriendelik ontvang. Ons kon veilig parkeer. Die woonstel is lekker ruim e...
Sien meer
Okt 2024
Clarisa S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Jeannine was an excellent host and I will highly recommend Leehaven Apartment to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Raaziah C
5.0
Comfortable, clean, and easy to access - the owner was friendly and accommodating. Close and within walking distance to the beach for r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Elikaya M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellence service. Everything described on the advertisement was available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jeannine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sluysken-weg 14, Northshore, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leehaven Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sluysken-weg 14, Northshore, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eb4f5beaa1d76d8dee005b34669eb716280f7a8995531e4f03922986b47e147825d0f727f85cb343a4fd18c6fa2c447a7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 14 Sluysken Road Northshore 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0463056 18.3473815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang