Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeudoringstad Guesthouse 1

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Karien V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Gerieflik. Baie lekker gebly en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna V
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2023

Ek was baie teleurgesteld, Leeudoringstad Guesthouse voldoen nie aan standaarde nie. Dit was nie skoon nie en dit het baie baie steil trappe om by jou kamer te kom. As ek dit voor die tyd geweet het, sou ek nooit die bespreking gemaak nie. Die huishulp het ons ontvang, waarmee ek geen probleem het nie, maar sy was glad nie vriendelik of behulpsaam nie. Die badkamer was vuil, die stort, die wasbak, die bad, ek kon sien dit was lanklaas skoongemaak. Dit was 'n reuse teleurstelling! Die ketel was swart binne-in soos dit aangepak was. Ek moes dit herhaalde kere uitspoel om water te kon kook en dit het steeds aanpaksels in gehad wat vasgesit het. Daar was geen toilet spray in die badkamer nie en net 'n halwe rolletjie toiletpapier op die rol. My man moes toiletpapier uit een van die ander gastekamers gaan haal wat gelukkig oopgestaan het, anders het ons 'n krisis gehad. Ons het 'n heerlike troue gehad, maar ons blyplek was 'n reuse, reuse teleurstelling!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Hi Maryna, eerstens baie dankie vir jou terugvoering oor die gastehuis. Dit is met spyt om te verneem dat jy nie soos vele ander gaste ‘n aangename verblyf hier ervaar het nie. Groete, Alwyn

Casper K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Veilige, skoon verblyf as jy vir 'n aand moet oorslaap. Sou ek ooit weer moet oorslaap in die Wolmaranstad/Leeudoringstad-area vir 'n nag sal die beslis my eerste keuse wees. Ons is hartlik ontvang en kon 'n heerlike nagrus geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Ons het twee aande daar gespandeer. Die plek was baie netjies en gerieflik ingerig. Ons was daar vir Nampo en het by Leeudoringstad Guesthouse tuis gegaan. Baie netjies, veilig en skoon. Baie lekker tuisgegaan vir twee aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Johann J
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2022

Baie netjiese gastehuis met 'n verskriklike mooi tuin en lekker Lapa area waar mens heel aand kan kuier! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2019

Die selfsorghuis is ruim en lekker om in te bly en dis goeie waarde vir geld. Die foto's op die webtuiste van die netjiese gastehuis, het ons aandag getrek, maar het ná betaling verneem dat die gastehuis is eintlik vol en ons moes in 'n selfsorgeenheid elders gaan bly. Moes toe self brêkvis maak, maar ons kon darem vleisbraai, slaap en stort in ruimte en gemak. Dis dalk net 'n beter idee om die gastehuis en selfsorghuis apart te bemark sodat daar nie verwarring heers oor wat bespreek is nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Hi Johan, Op die navraag wat jy gerig het, het daar gestaan dat die Gastehuis volgeboek is, en dat die self-sorg akkommodasie beskikbaar was. Jy was tevrede daarmee. Ek het met jou per WhatsApp gekommunikeer en die self-catering akkommodasie het jou goedkeuring weggedra. Die self-catering akkommodasie word apart geadverteer.

Anton L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2018

Gasvryheid. Verblyf was baie aangenaam. Kamer was skoon en netjies en alles wat nodig was vir 'n sakereis was tot beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Goeiedag Anton, Baie dankie. Ek waardeer dit!

Lorinda A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Dit was heerlik. Lieflike gasvryheid. Gaan gerus en bespreek vir julle ‘n kamer. Gaan in ‘n groep vir ‘n wegbreeknaweek en kuier lekker in die lapa. Julle sal verskriklik lekker kuier en sal soos familie behandel word. Ons het regtig lekker tuis gevoel en die klein Jack Russel wil net heeltyd speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Hi, baie dankie.

Basil V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Fantastic and incredible friendly service and accommodation. One of our special overnight stops, anytime on our way from Kimberley to Vaal Triangle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Thank you very much

Rose K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Great budget break with lovely garden. We chose the small ground floor bedroom. There were bigger units upstairs, but being pensioners we didn't fancy steep stairs, and enjoyed the garden access. We had use of the enclosed Lapa with a fitted kitchenette and lounge with TV. It was cosy and relaxing. The two small dogs and cat were not a problem. Our hosts were very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Thank you Rose. I wish you well.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARGHsFcgaV8QVnU7vumpfNJn1EeujZYL9p7V9dqSM8CjDUVSttF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 92 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -27.233059371938 26.23916702209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang