Leeudoringstad Guesthouse 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alwyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie S - Sep 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bespreek in die toekoms.
Karien V - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Maryna V - Apr 2023
Algehele gradering
Ek was baie teleurgesteld, Leeudoringstad Guesthouse voldoen nie aan standaarde nie.
Lees meerLeeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Hi Maryna, eerstens baie dankie vir jou terugvoering oor die gastehuis. Dit is met spyt om te verneem dat jy nie soos vele ander gaste ‘n aangename verblyf hier ervaar het nie. Groete, Alwyn
Casper K - Mei 2022
Algehele gradering
Veilige, skoon verblyf as jy vir 'n aand moet oorslaap.
Lizette V - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het twee aande daar gespandeer. Die plek was baie netjies en gerieflik ingerig.
Pieter Johann J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis met 'n verskriklike mooi tuin en lekker Lapa area waar mens heel aand kan kuier!
Johan N - Mrt 2019
Algehele gradering
Die selfsorghuis is ruim en lekker om in te bly en dis goeie waarde vir geld.
Lees meerLeeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Hi Johan,
Op die navraag wat jy gerig het, het daar gestaan dat die Gastehuis volgeboek is, en dat die self-sorg akkommodasie beskikbaar was. Jy was tevrede daarmee. Ek het met jou per WhatsApp gekommunikeer en die self-catering akkommodasie het jou goedkeuring weggedra.
Die self-catering akkommodasie word apart geadverteer.
Anton L - Jun 2018
Algehele gradering
Gasvryheid.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Goeiedag Anton,
Baie dankie. Ek waardeer dit!
Lorinda A - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik. Lieflike gasvryheid.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Hi, baie dankie.
Basil V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastic and incredible friendly service and accommodation.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Thank you very much
Rose K - Mrt 2018
Algehele gradering
Great budget break with lovely garden.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Thank you Rose. I wish you well.
Jan B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gasvry. Die aandete was voortreflik, dit was stil en ons het werklik lekker oornag.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Baie dankie Jan, ek waardeer dit!
Jaco G - Mei 2018
Algehele gradering
Rus vir 'n mens se siel.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Goeiedag Jaco,
Baie dankie, dis 'n groot kompliment.
Annatjie B - Nov 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese, beskosbare verblyf met vriendelikheid daarby!
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Baie dankie Annatjie, dis 'n groot kompliment.
Sune C - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi tuin met mooi uitleg.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Hi, Dankie vir die kompliment. Ek waardeer dit.
Xtream Safety J - Sep 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Dankie!
Hanrika P - Mei 2017
Algehele gradering
Ek was baie beïndruk.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Beste Hanrika,
Baie dankie vir die kompliment! Ek is bly julle kon bietjie afskakel en ontspan. Kom gerus weer.
Basil V - Jan 2017
Algehele gradering
Warmly welcomed and found everything to our satisfaction.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Baie dankie!
Nico D - Jan 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam verras.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Baie dankie!
Amalia D - Jul 2017
Algehele gradering
Nie vir baie jonk of bejaardes nie.
Lees meerLeeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Hi Amalia,
Ons dorp het net omtrent 5 strate, so alles is relatief naby aan mekaar. Ek verwys wel na my vorige verwysings wat alles positief was.
Marius C - Mei 2017
Algehele gradering
Ons kon slaap en bad.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Hi Marius,
Jy is deeglik laat weet dat daar net een kamer beskikbaar was met 2 beddens. Jy het my nog gevra om 'n matras in te dra vir 'n derde persoon. Ek het sovêr gegaan en vir jou 'n extra bed in te dra. So jammer, jou aantuiging is ongegrond. Maar voortaan onthou om jou besprekings nie te bêre tot op nommer 99 nie. Groete Corné
Hester J - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Groete
Corné
Elecia D - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies en aangename verblyf.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Baie dankie, dis 'n groot kompliment!
Kom gerus weer.
Groete
Corné
Schalk V - Mrt 2016
Algehele gradering
Gelukkig het ek werk gehad om te doen.
Leeudoringstad Guesthouse 1 se terugvoer
Hi,
Volgende keer kan mens kuier. 😊
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang