Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeudoringstad Guesthouse 1

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gerda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlik, dankie, heerlik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag
5.0
Sep 2024

Plattelandse gasvryheid. Pragtige netjiese verblyf, sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal weer daar bespreek in die toekoms. Dit was 'n pragtige, skoon en netjiese plek om in te bly. Die ekstra kuierarea en braai-area in die huis was goed toegerus en 'n lekker kuierplek. Die gasvrou was besonders vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Baie vriendelik verwelkom en die kamer was skoon en netjies gewees. Sal vir seker. Baie lekker gebly en die mense was baie vriendelik gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Julie S
1 nag
4.0
Mrt 2025

Slegs oorgeslaap vir 1 nag maar was aangenaam en gasvryheid goed. Verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karien V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Gerieflik. Baie lekker gebly en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna V
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2023

Ek was baie teleurgesteld, Leeudoringstad Guesthouse voldoen nie aan standaarde nie. Dit was nie skoon nie en dit het baie baie steil trappe om by jou kamer te kom. As ek dit voor die tyd geweet het, sou ek nooit die bespreking gemaak nie. Die huishulp het ons ontvang, waarmee ek geen probleem het nie, maar sy was glad nie vriendelik of behulpsaam nie. Die badkamer was vuil, die stort, die wasbak, die bad, ek kon sien dit was lanklaas skoongemaak. Dit was 'n reuse teleurstelling! Die ketel was swart binne-in soos dit aangepak was. Ek moes dit herhaalde kere uitspoel om water te kon kook en dit het steeds aanpaksels in gehad wat vasgesit het. Daar was geen toilet spray in die badkamer nie en net 'n halwe rolletjie toiletpapier op die rol. My man moes toiletpapier uit een van die ander gastekamers gaan haal wat gelukkig oopgestaan het, anders het ons 'n krisis gehad. Ons het 'n heerlike troue gehad, maar ons blyplek was 'n reuse, reuse teleurstelling!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Alwyn
Leeudoringstad Guesthouse 1
Hi Maryna, eerstens baie dankie vir jou terugvoering oor die gastehuis. Dit is met spyt om te verneem dat jy nie soos vele ander gaste ‘n aangename verblyf hier ervaar het nie. Groete, Alwyn

Casper K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Veilige, skoon verblyf as jy vir 'n aand moet oorslaap. Sou ek ooit weer moet oorslaap in die Wolmaranstad/Leeudoringstad-area vir 'n nag sal die beslis my eerste keuse wees. Ons is hartlik ontvang en kon 'n heerlike nagrus geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Ons het twee aande daar gespandeer. Die plek was baie netjies en gerieflik ingerig. Ons was daar vir Nampo en het by Leeudoringstad Guesthouse tuis gegaan. Baie netjies, veilig en skoon. Baie lekker tuisgegaan vir twee aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Johann J
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2022

Baie netjiese gastehuis met 'n verskriklike mooi tuin en lekker Lapa area waar mens heel aand kan kuier! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoch-straat 92, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARGHsFcgaV8QVnU7vumpfNJn1EeujZYL9p7V9dqSM8CjDUVSttF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 92 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.233059371938 26.23916702209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang