Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.2
Veiligheid
3.3
Amelia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en veilig. Voldoen aan ons behoeftes as Nampo-besoekers. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Great The TV remote did not want to switched on the TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corne
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Môre, Die TV kon aan gesit geword het soos al die ander tv's op die mark. Manually.

Chris V
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Feb 2024

Sakereis, slegs geslaap. Bure was baie luidrugtig. Geen waaiers in die kamer nie. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis. Ander inwoners het die kombuis gebruik en nie ander persone 'n kans gegee nie. Alle skottelgoed is net so vuil gelaat. Die perseel is nie veilig nie, en die hoofhek word net toegeskuif.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Vandy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2023

Die plek wat ons gekry het was nie soos die beskrywing en foto's nie. Daar was net 1 kamer en nie 2 nie. Daar was nie 'n kombuis nie, ook nie 'n sitkamer nie. Daar was net 'n klein yskas en ketel, geen selfsorggeriewe nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Corne
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Môre, Julle moes die huis bespreek het. Soos gewys is op die internet.

Jors S
1 nag Gesin met tieners
1.0
Sep 2023

Baie swak! Kontakpersoon was nie beskikbaar toe ons skakel om in te boek nie. Verkeerde kamer is aan ons deurgegee. Huis se deur kon nie sluit deur die nag nie. Kamer binne huis kon ook nie sluit nie - geen sleutel in deur gewees nie. Baie onveilig vir motorvoertuie. Hek stoot net oop en word nie gesluit deur die nag nie. Vuil beddegoed! Huis ruik na rook! Baie raserige straat deur die nag.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Corne
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Môre Jors, My huis is baie netjies, niemand rook nie. Beddegoed word self deur gegaan deur myself.

Roy A
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Helpful. No issues. Safe. Comfortable. Beautiful town. Friendly, helpful. Backup electricity for load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Baie dankie Roy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schochstraat 88, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486588e1ba44008fb5c71b37585b6006fef8167245742a10199f65c3e83d298551c967743d1fa0613f2f86f6ee041f0f2849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 88 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -27.233254471327 26.238849305135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang