Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 6 resensies vir Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Netheid
3.7/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.8/5
Amelia D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D

Rustig en veilig.

Voldoen aan ons behoeftes as Nampo-besoekers. Skoon en netjies.

Leslie T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie T

Great

The TV remote did not want to switched on the TV.

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation se terugvoer

Môre,

Die TV kon aan gesit geword het soos al die ander tv's op die mark. Manually.

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Chris V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chris V

Sakereis, slegs geslaap. Bure was baie luidrugtig.

Geen waaiers in die kamer nie. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis. Ander inwoners het die kombuis gebruik en nie ander persone 'n kans gegee nie. Alle skottelgoed is net so vuil gelaat. Die perseel is nie veilig nie, en die hoofhek word net toegeskuif.

Vandy F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vandy F

Die plek wat ons gekry het was nie soos die beskrywing en foto's nie.

Daar was net 1 kamer en nie 2 nie. Daar was nie 'n kombuis nie, ook nie 'n sitkamer nie. Daar was net 'n klein yskas en ketel, geen selfsorggeriewe nie.

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation se terugvoer

Môre,

Julle moes die huis bespreek het. Soos gewys is op die internet.

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Jors S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jors S

Baie swak!

Kontakpersoon was nie beskikbaar toe ons skakel om in te boek nie. Verkeerde kamer is aan ons deurgegee. Huis se deur kon nie sluit deur die nag nie. Kamer binne huis kon ook nie sluit nie - geen sleutel in deur gewees nie. Baie onveilig vir motorvoertuie. Hek stoot net oop en word nie gesluit deur die nag nie. Vuil beddegoed! Huis ruik na rook! Baie raserige straat deur die nag.

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation se terugvoer

Môre Jors,
My huis is baie netjies, niemand rook nie.
Beddegoed word self deur gegaan deur myself.

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Roy A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy A

Helpful. No issues. Safe. Comfortable.

Beautiful town. Friendly, helpful. Backup electricity for load shedding.

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Roy.

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schochstraat 88, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486588e1ba44008fb5c71b37585b6006fef8167245742a10199f65c3e83d298551c967743d1fa0613f2f86f6ee041f0f2849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 88 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -27.233254471327 26.238849305135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang