Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeudoringstad Self-Catering Accommodation

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 13 Des 2024.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schochstraat 88, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Vanaf R680 R612 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

LANG TERMYN AKKOMMODASIE BESKIKBAAR.
Leeudoringstad Self-Catering Accommodation is in 'n klein plaasdorpie, Leeudoringstad, geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir gesinne, paartjies of oornaggaste is.

Hierdie huis is oor die 100jaar oud en is 'n ou plaashuis gevul met 'n huislike en warm atmosfeer.

Verblyf word in 5 kamers aangebied. Drie kamers is in die huis en daar is ook 2 slaapkamers buite met 'n ingang vanaf die tuin.

Die hoofhuis beskik oor 3 kamers wat elkeen sy eie en suite-badkamer, kombuis en leefarea het. Kamer 1 het 'n privaat ingang, 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas en mikrogolf, asook 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Kamer 2 het 'n privaat ingang, 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas en mikrogolf, asook 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Kamer 3 is in die huis en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n yskassie. Kamer 4 is in die huis en het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer. Kamer 5 is in die huis en het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke, 'n TV met Netflix en 'n etenstafel.

Daar is twee restaurante in die dorp waar gaste kan eet en wat heerlike kos bedien. Albei plekke het 'n kroeg vir 'n drankie.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 6 resensies vir Leeudoringstad Self-Catering Accommodation
Netheid
3.7/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Schochstraat 88, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Gaste dink Leeudoringstad Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Leeudoringstad Noordwes
Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schochstraat 88, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486588e1ba44008fb5c71b37585b6006fef8167245742a10199f65c3e83d298551c967743d1fa0613f2f86f6ee041f0f2849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 88 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -27.233254471327 26.238849305135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang