Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoes Rus

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Solly M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Idilliese boswegbreek. Fantastiese fasilititeite. Wonderlik toegerus, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Asemrowend lekker. Was uit die boeke. Great ligging en netjiese woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joycie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gekuier by Koedoes Rus. Swembad en huis was mooi skoon en het alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Kinders het hulle self baie geniet en die huis is goed geleë vir klein kinders wat raas. Eienaars was baie behulpsaam en het uit hul pad gegaan om seker te maak alles is reg. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Genotvol. Ons verblyf was fantasties. Plekkie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Freaking awesome. It was amazing, exactly what we wanted and what we expected. It was awesome to see all the animals and my kids loved it. The place was neat and clean, and the pool was clean with a cover. Since I have two small kids, that was very comforting, not to stress about it at all. I will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thea G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Rustigheid van self. Die bestemming was goed toegerus en alles wat nodig was, het ons gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2024

Gesellige, lekker en gemaklike tuiste. Die boma area, maak als die moeite werd! Die diens wat ons by die ondersteuningspan ontvang het, was regtig ongelooflik!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne C
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Nov 2024

Lekker rustige omgewing en pragtige uitsig. Ons het onlangs hier vakansie gehou. Die huis self is pragtig en goed toegerus, en ons het regtig ons tyd daar geniet. Dit was egter teleurstellend om te sien dat die diens van die eienaar baie kortgekom het. Kommunikasie was feitlik onbestaande, en dit het 'n paar probleme veroorsaak wat maklik opgelos kon word met beter betrokkenheid. Ons het nie kodes gekry om by die hek in te kom nie, ook nie 'n kode om die alarm af te sit nie, en daar was 'n sleutel kort vir die skuifdeur na die stoep. Die krag het ook uitgeloop en ons moes 'n hele ruk wag vir iemand om dit te kom regmaak. Verder het die oond ook nie gewerk nie. As die diens en kommunikasie verbeter word, kan hierdie plek beslis 'n uitstekende keuse wees.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelda E
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Apr 2024

Ek hoop my terugvoer help iemand om nie daar te bespreek nie! Met aankoms was ons nie seker oor watter deur om oop te sluit nie. ⁠Met toegang was ons baie geskok toe ons agterkom een van die kamers (wat ek glo veronderstel is om die hoofslaapkamer te wees) het nie eers enige privaatheid nie. Geen deure nie, en lendelam skerms. ⁠Al drie kamers was geadverteer met koninggroote-beddens wat nie die geval was nie. ⁠Die derde slaapkamer wat geadverteer was as ‘n kamer met twee koninggroote-beddens was vuil en die dubbelbed wat wel daar was, was gebreek. ⁠Daar was nie eers badkamermatjies in die badkamers nie. ⁠Die krag het midde ons verblyf uitgehardloop. ⁠Die plek was ongelooflik vuil en ek moes mense kry om te kom skoonmaak. ⁠Die as by beide vuurmaakplekke was glad nie skoongemaak nie. ⁠Buite was ook vuil, maar Floris het wel bietjie kom skoonmaak. ⁠Die swembad was grasgroen en kon nie gebruik word nie. ⁠Die toilet in die onderste slaapkamer is heeltemal los en ons moes maar ons sit ken om nie saam met die toilet vorentoe te val nie. ⁠Daar was ook geen warm water vir die hele duur van ons verblyf nie. ⁠Ek is nie gewoonlik iemand wat kla nie, maar ek glo die kritiek wat ek gee kan julle in die vervolg help.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Henco K
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Nov 2024

Would not recommend if you would like to enjoy your entire stay. Although we enjoyed our stay, all came crashing down afterwards when the owner contacted us directly stating we should have spring cleaned the house for the next visitors and by not doing that they will invoice us for the cleaning services. Once again I do not recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Larraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukruin 8, Leeupoort, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9917f53faff4b0642b90f604160533ed81342cb62aa517b459bad16d8e44788ffba98fc6748ea1282b802229f42a76d5cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Leeukruin 8, Leeupoort Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.9203758 27.6405507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang