Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koedoes Rus

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Solly M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Idilliese boswegbreek. Fantastiese fasilititeite. Wonderlik toegerus, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Asemrowend lekker. Was uit die boeke. Great ligging en netjiese woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joycie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gekuier by Koedoes Rus. Swembad en huis was mooi skoon en het alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Kinders het hulle self baie geniet en die huis is goed geleë vir klein kinders wat raas. Eienaars was baie behulpsaam en het uit hul pad gegaan om seker te maak alles is reg. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Genotvol. Ons verblyf was fantasties. Plekkie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Rustigheid van self. Die bestemming was goed toegerus en alles wat nodig was, het ons gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2024

Gesellige, lekker en gemaklike tuiste. Die boma area, maak als die moeite werd! Die diens wat ons by die ondersteuningspan ontvang het, was regtig ongelooflik!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelda E
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Apr 2024

Ek hoop my terugvoer help iemand om nie daar te bespreek nie! Met aankoms was ons nie seker oor watter deur om oop te sluit nie. ⁠Met toegang was ons baie geskok toe ons agterkom een van die kamers (wat ek glo veronderstel is om die hoofslaapkamer te wees) het nie eers enige privaatheid nie. Geen deure nie, en lendelam skerms. ⁠Al drie kamers was geadverteer met koninggroote-beddens wat nie die geval was nie. ⁠Die derde slaapkamer wat geadverteer was as ‘n kamer met twee koninggroote-beddens was vuil en die dubbelbed wat wel daar was, was gebreek. ⁠Daar was nie eers badkamermatjies in die badkamers nie. ⁠Die krag het midde ons verblyf uitgehardloop. ⁠Die plek was ongelooflik vuil en ek moes mense kry om te kom skoonmaak. ⁠Die as by beide vuurmaakplekke was glad nie skoongemaak nie. ⁠Buite was ook vuil, maar Floris het wel bietjie kom skoonmaak. ⁠Die swembad was grasgroen en kon nie gebruik word nie. ⁠Die toilet in die onderste slaapkamer is heeltemal los en ons moes maar ons sit ken om nie saam met die toilet vorentoe te val nie. ⁠Daar was ook geen warm water vir die hele duur van ons verblyf nie. ⁠Ek is nie gewoonlik iemand wat kla nie, maar ek glo die kritiek wat ek gee kan julle in die vervolg help.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Larraine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukruin 8, Leeupoort, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9917f53faff4b0642b90f604160533ed81342cb62aa517b459bad16d8e44788ffba98fc6748ea1282b802229f42a76d5cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Leeukruin 8, Leeupoort Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.9203758 27.6405507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang