Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Berghuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacky V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantastiese naweek in die bos. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het en meer. Lieflike ruim kamers met eie badkamers. Die hoogtepunt is natuurlik die interaksie met die diere. Dit was 'n belewenis en ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gemaklik. Baie netjies en goed toegerus, en daar is baie om te doen vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hierdie plekkie is verby mooi, dis rustig, het alles wat jy benodig en die eiena. Baie lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Leeupoort Berghuis
Baie dankie vir sulke mooi terugvoer, kom kuier asb. weer

Morne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Beautiful venue. Beautiful house that is fully equipped and the pool is a dream. Animals visiting around the house while in the pool make it a stunning backdrop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Leeupoort Berghuis
Hi Morne, Thank you very much for the nice feedback. Please come and visit again.

Franci H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Definitiewe moet! Leeupoort Berghuis. Dit was 'n wonderlike naweek wegbreek. Die Berghuis is pragtig, netjies, skoon en lekker ruim. Dit is net die natuur rondom jou en dit is beeldskoon! Die buite area is goed uit een gesit met die swembad wat uitkyk op die diere, berge en bome! Baie tevrede sal definitief weer terug gaan. Dankie Danie en Charmaine vir julle vriendelike diens en mooi huisie! N. S. die foto's doen nie "justice" oor hoe mooi dit daar is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 205

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukruin ERF 13, Leeupoort Vakansiedorp, Brits, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66cbb4dba87b199ca49bb65abd662982d022437eb57462efaffef49abfa96eb382333eff9e25a8d8233d7dd7cbfebc6527bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Leeukruin ERF 13 Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.921853427926 27.650888072442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang