Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Berghuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 204

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Leeupoort Berghuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacky V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V

Fantastiese naweek in die bos.

Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het en meer. Lieflike ruim kamers met eie badkamers. Die hoogtepunt is natuurlik die interaksie met die diere. Dit was 'n belewenis en ons sal beslis terug wees.

Gerard N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard N

Gemaklik.

Baie netjies en goed toegerus, en daar is baie om te doen vir kinders.

Lourens B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Hierdie plekkie is verby mooi, dis rustig, het alles wat jy benodig en die eiena.

Baie lekker plek om te bly.

Leeupoort Berghuis se terugvoer

Baie dankie vir sulke mooi terugvoer, kom kuier asb. weer

Leeupoort Berghuis
Morne D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Beautiful venue.

Beautiful house that is fully equipped and the pool is a dream. Animals visiting around the house while in the pool make it a stunning backdrop.

Leeupoort Berghuis se terugvoer

Hi Morne,

Thank you very much for the nice feedback. Please come and visit again.

Leeupoort Berghuis
Franci H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci H

Definitiewe moet!

Leeupoort Berghuis. Dit was 'n wonderlike naweek wegbreek. Die Berghuis is pragtig, netjies, skoon en lekker ruim. Dit is net die natuur rondom jou en dit is beeldskoon! Die buite area is goed uit een gesit met die swembad wat uitkyk op die diere, berge en bome! Baie tevrede sal definitief weer terug gaan. Dankie Danie en Charmaine vir julle vriendelike diens en mooi huisie! N. S. die foto's doen nie "justice" oor hoe mooi dit daar is nie.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukruin ERF 13, Leeupoort Vakansiedorp, Brits, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66cbb4dba87b199ca49bb65abd662982d022437eb57462efaffef49abfa96eb382333eff9e25a8d8233d7dd7cbfebc6527bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Leeukruin ERF 13 Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.921853427926 27.650888072442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang