Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Bos Vakansie

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Asterlaan 934, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Leeupoort Bos Vakansie is 'n selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp. Die eiendom het talle aktiwiteite op die perseel, soos swem, wildkyk, visvang en bergfietsry.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, lugversorging en bied 'n uitsig oor die buite-area. Die hoofslaapkamer het privaat toegang deur die skuifdeur. Die en suite-badkamer het 'n bad, handstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het lugversorging en gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel.

Die ruim, omheinde buite-area het 'n onderdak-lapa met 'n losstaande en 'n ingeboude braai met tafels en stoele vir ontspanning en vermaak. Die area word omring deur bos. Hierdie eiendom is in 'n privaat natuurreservaat waar diere rondloop.

Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart vir die DStv saambring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Leeupoort Bos Vakansie
Netheid
2.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
2.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Asterlaan 934, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Leeupoort Bos Vakansie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Asterlaan 934, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbc8e32baf42ba861c6330456b36fc138b90fd53463ef9f9b929605658915bd658d813f8b61e7f5df0ee8f0b8656f076e33e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 7) 2 5 1 4 934 Aster Laan Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.923713677391 27.641430871025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang