Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie in die bos

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Cindy V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantasties Ons het baie lekker gebly in die huis. Dit was silwerskoon en vars toe ons daar aankom en het alles wat jy kan benodig. Die waaiers in die sitkamer en slaapkamers het die hitte draaglik gemaak. Dit was ook lekker om 'n groot bad te hê. En natuurlik is 'n skottelgoedwasser op vakansie altyd 'n bonus. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Lekker gekuier saam gesin. Baie lekker gekuier. Kan weer saam met hartsmense tyd spandeer weg van daaglikse gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Was heerlik gewees, baie stil en rustige omgewing. Dis 'n baie praktiese huis met alle geriewe amper soos by jou eie huis. As mens 'n rustige naweek wil hê, is dit die plek om te wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charle J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Klein goedjies in huis kort bietjie aandag. Awesome wegbreek, heerlik rustig en kon lekker rus. Diere wat tussen huise beweeg altyd 'n pluspunt. Sal hekkie aanbeveel sodat vlakvarke nie in erf kan kom nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Met reen in die somer moet dit seker pragtig wees, sal weer Leeupoort besoek. Het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies. Met die stilte het ons lekker uitgerus. Het gesukkel met die gas geyser, maar toe ons verstaan hoe dit gebruik moet word, het dit beter gegaan. Die diere het ons met die aankoms al kom groet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarah V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Refreshing break in the bush. This. Enjoyed our stay here. The house has been updated so it is modern, fresh and is equipped with everything one needs. We spent time in the splash pool watching the animals go by. There were many different visitors, even a troop of mongoose which was very special. The animals walk through the property as it is open back and front. Overall a great holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterstraat 826, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8a21d88c0ec72c7a8be1df7ca19a579a7c5d30e7b0660b4160b2617e171441a7d08fb75f6fe566af49529f84aa315bd11c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 826 Aster Street Leeupoort Vakansiedorp 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924064667278 27.641329266589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang