Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie in die bos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterstraat 826, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0700, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huisie in die bos is 'n selfsorghuis in die eko-vriendelike Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie eiendom is binne maklike bereik van die hoofweg op pad na Bela-Bela en Pretoria.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het beide 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die ruim leefarea het 'n gerieflike sitkamerstel, 'n TV met DStv, ingeboude braai-area en 'n eetarea. Bykomend, is daar 'n buitebraai en 'n etenstafel. Daar is ook 'n plonspoel of gaste kan op somersdae in die openbare swembad in die dorp gaan swem. Onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Die dorp het 'n restaurant, drankwinkel en 'n slaghuis wat binne maklike bereik van die eiendom is. Die vakansiedorp is die tuiste van 'n aantal vrylopende wild, insluitend sebras, vlakvarke, koedoes, njalas, elande en kameelperde.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Cindy V
5.0
Fantasties Ons het baie lekker gebly in die huis. Dit was silwerskoon en vars toe ons daar aankom en het alles wat jy kan benodig. Die waaiers in die ...
Sien meer
Mrt 2023
Jaco H
Gesin met klein kinders
4.8
Lekker gekuier saam gesin. Baie lekker gekuier. Kan weer saam met hartsmense tyd spandeer weg van daaglikse gejaag.
Jul 2024
Dawie E
Saam met lewensmaat
4.4
Was heerlik gewees, baie stil en rustige omgewing. Dis 'n baie praktiese huis met alle geriewe amper soos by jou eie huis. As mens 'n rustige naweek w...
Sien meer
Aug 2024
Charle J
Gesin met tieners
4.4
Klein goedjies in huis kort bietjie aandag. Awesome wegbreek, heerlik rustig en kon lekker rus. Diere wat tussen huise beweeg altyd 'n pluspunt. Sal h...
Sien meer
Mrt 2024
Cornelius D
Saam met lewensmaat
4.2
Met reen in die somer moet dit seker pragtig wees, sal weer Leeupoort besoek. Het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies. Met die stilte het on...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Asterstraat 826, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Huisie in die bos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterstraat 826, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8a21d88c0ec72c7a8be1df7ca19a579a7c5d30e7b0660b4160b2617e171441a7d08fb75f6fe566af49529f84aa315bd11c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 826 Aster Street Leeupoort Vakansiedorp 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924064667278 27.641329266589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang