Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Boshuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Robert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Quiet and peaceful stay. Very nice, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasties. Dit was definitely die geld werd! Perfekte familie en vriende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Dit was werklik baie aangenaam. Die eienaar het aan alles gedink om dit gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ons sal graag weer by die Leeupoort Boshuis kuier. Baie lekker gebly. Dit was nie die eerste keer nie en sal hopelik ook nie die laaste keer wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Leeupoort Boshuis
Baie dankie vir so mooi terugvoer, kom kuier asb. weer.

Danie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Kos vir die siel. 'n Plek waar mens kom om te rus, sonder enige lawaai, net die stilte en die diere wat om jou loop en dit maak dit net meer spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Verseker nog die beste privaat plekkie waar ons gebly het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Was netjies en die diere is so mak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kittie U
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlik ontspannend. Ideaal vir diegene wat in die natuur wil ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Perfekte plek in bosveld. Het vanaf die begin goeie terugvoering van eienaar en ons op datum gehou van alles wat daar gebeur. Die woning is skoon en netjies met 'n lekker braaiplek. Die diere kom baie besoek aflê by woning. Het baie lekker gebly en sal vir seker weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Very pleasant. The stay at the Boshuis was a very relaxing moment for all of us during the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aninda S
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Dit is regtig 'n juweel in die bosveld. Die huis was netjies en skoon. Ons het baie goeie kommunikasie deurlopend gekry. In-check en uit-check was vinnig en maklik. Die Jaquzzi op die stoep was 'n groot pluspunt. Met die herlaaibare ligte en gasstoof het load shedding nie eers gepla nie. Ek sal die huis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Leeupoort Boshuis
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dis baie lekker om sulke terugvoering te kry. Ons waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 204

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 360-361 Felicia-laan, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91467ecd0a9f8cd645df6dd07dcbfdf2d69367a228a9a3ad22e6bcd115e381ee0c396109153023a0792beb806cc420c7383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7) 36 5 1 5 360-361 Felicia Lane Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924151958632 27.639707455969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang