Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Boshuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 204

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Leeupoort Boshuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Robert C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Quiet and peaceful stay.

Very nice, quiet and peaceful.

Cherise B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise B

Fantasties.

Dit was definitely die geld werd! Perfekte familie en vriende wegbreek.

Anri S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri S

Baie aangenaam.

Dit was werklik baie aangenaam. Die eienaar het aan alles gedink om dit gerieflik te maak.

Ingrid L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L

Ons sal graag weer by die Leeupoort Boshuis kuier.

Baie lekker gebly. Dit was nie die eerste keer nie en sal hopelik ook nie die laaste keer wees nie.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Baie dankie vir so mooi terugvoer, kom kuier asb. weer.

Leeupoort Boshuis
Danie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Kos vir die siel.

'n Plek waar mens kom om te rus, sonder enige lawaai, net die stilte en die diere wat om jou loop en dit maak dit net meer spesiaal.

Estelle P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Verseker nog die beste privaat plekkie waar ons gebly het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Was netjies en die diere is so mak.

Kittie U - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie U

Heerlik ontspannend.

Ideaal vir diegene wat in die natuur wil ontspan.

Cobus S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Perfekte plek in bosveld.

Het vanaf die begin goeie terugvoering van eienaar en ons op datum gehou van alles wat daar gebeur. Die woning is skoon en netjies met 'n lekker braaiplek. Die diere kom baie besoek aflê by woning. Het baie lekker gebly en sal vir seker weer terug gaan.

Danie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Very pleasant.

The stay at the Boshuis was a very relaxing moment for all of us during the weekend.

Aninda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aninda S

Dit is regtig 'n juweel in die bosveld.

Die huis was netjies en skoon. Ons het baie goeie kommunikasie deurlopend gekry. In-check en uit-check was vinnig en maklik. Die Jaquzzi op die stoep was 'n groot pluspunt. Met die herlaaibare ligte en gasstoof het load shedding nie eers gepla nie. Ek sal die huis enige tyd aanbeveel.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Dis baie lekker om sulke terugvoering te kry.
Ons waardeer dit baie.

Leeupoort Boshuis
Cherise L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise L

Ons het gedink 5 dae gaan te veel wees.

Dit was nie. Leeupoort Boshuis het al ons verwagtinge oortref en ons gaan beslis weer kuier. Dit was ons eerste keer by die Boshuis sowel as by die Vakansiedorp self, maar ons kon nie genoeg kry nie. Die kombuis is ontsettend goed toegerus met alles van 'n roomys "scoop" tot 'n rasper ('n ordentlike een wat behoorlik werk), goeie potte, panne ens. Daar is ekstra komberse en verwarmers in die kamers en waaiers en lugversorging ook. Die foto's doen die plek nie regtig "justice" nie en ons was baie aangenaam verras met aankoms. Mak wild kom kuier elke middag en die nagapies is volop en dierbaar op mens se voorstoep. Dit was alles 'n groot bederf en vir die prys, kan mens nie beter vra of kry nie!

Jannie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Baie lekker.

Dit is baie rustig met gereelde dierekuiergaste.

Louise G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

Lekker bosveldkuier saam vriende in diereparadys.

Ideale plek vir wegbreek saam met jarelange vriendinne. Diere paradys en 3 badkamers, wat meer wil jy nog hê.

Madelene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V

Altyd 'n treffer.

Veilig en skoon met alles wat nodig is. Dankie.

Johan M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Wat 'n pragtige plek.

Die verblyf was perfek. Ons kan oor niks kla nie. Wat 'n juweel in die bosveld. Ons sal enige tyd terug gaan soontoe. Dis nie net 'n blyplek nie, jy voel tuis daar.

Amelia C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia C

Fantastiese plek.

Ons as gesin het dit vreeslik baie geniet. Sal enige tyd weer wil gaan. Baie mooi huis wat ten volle toegerus is met alles wat jy nodig het. Net om so in die natuur te wees is rus vir jou siel. Baie dankie dat jul julle huisie met ons gedeel het.

Robert C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Wonderful.

Wonderful place, would highly recommend this property to anyone.

Jaco D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Rustigheid vir die siel en vriendelike mense rondom ons.

Dit was vir ons en die kinders 'n belewenis om die diere so naby jou te hê. Koedoes, blouwildebees, vlakkies, njalas en meer het buite ons huisie kom staan en groet elke dag. Die huis is baie mooi en elke kamer het sy eie aircon vir koue winter of selfs warm somers. Die eienaars het beslis 'n juweel hier beet.

Yolande B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Ons geniet elke oomblik by Leeupoort Boshuis.

Leeupoort is 'n pragtige en rustige omgewing. Ons kuier graag daar.

Danie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie baie lekker.

Als die moeite werd, sal weer boek, die keer net langer.

Lynette W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W

'n Heerlike wegbreek uit die stad!

Mens het niks meer nodig nie! Goed toegerus, heerlike, veilige braai-area, skoon, kompak. Reeds besig om ons volgende kuier by Leeupoort Boshuis te beplan.

Piet V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Baie lekker rustig.

Vir die persoon wat rustige natuur soek is dit die ideale plek.

Wouter W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter W

An experience.

Your photos don't do the house justice. It's gorgeous. The vintage-modern mix of quirky furniture makes the experience even more enjoyable. Seeing the animals so close to the house when they come to the waterhole and when they eat the "bush food" we bought at the gate is incredible. Your entertainment area with the braai, wood pit, boma, dart board and Jacuzzi provides hours of entertainment and the options to cool down or heat up depending on the weather is fantastic. We would highly recommend the experience. Thanks so much.

Amanda Y - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Y

Rustig in die bos.

Netjiese en skoon huis met alles wat nodig is. Die diere wat verbykom was soos altyd 'n belewenis. Sal definitief aanbeveel vir mense wat daar wil bly. Ons het baie lekker gebly. Charmaine was baie vriendelik en behulpsaam.

Rudolph Johannes B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph Johannes B

Baie netjies, alles daar wat mens nodig het.

Baie lekker gekuier.

Hannelie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Ongelooflik lekker en gerieflik gekuier.

Die ligging is perfek. Die huis is perfek ingerig vir oud en jonk. Die kuier-area met jacuzzi op die stoep werk vir almal om saam te kuier. Die geriewe binne in die huis is skoon en netjies en alles werk perfek.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Hannelie, baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons sien uit na julle volgende kuier.

Leeupoort Boshuis
Adele B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Heerlik en gesellig. Alles wat mens nodig het.

Daar word alles wat jy nodig het voorsien. Pragtige plek. Kon regtig net ontspan en die diere en natuur geniet. Sal dit 100 keer aanbeveel.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit gee ons sommer meer lus vir die toekoms. Dankie en kom kuier weer.

Leeupoort Boshuis
Onike D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onike D

Lekker gerus en ontspan.

Ons her heerlik gerus in die Bosveld. Die plekkie is gemaklik en goed ingerig. Ons het baie goeie diens ontvang. Ek sal net voorstel dat daar 'n kaart aan die kliënt gestuur word as hulle vir die eerste keer daar is. Die diere het elke dag kom kuier. Die lekkerste was natuurlik die jacuzzi. Dis veilig genoeg dat tieners daar kan stap. Ons sal weer gaan, dit is regtig baie rustig.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Ons neem kennis van die kaart.
Kom kuier asseblief gou weer. Was lekker om jul daar te he.

Leeupoort Boshuis
Leon P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Baie netjies en gerieflik.

Die plek is baie netjies, alles is daar wat nodig is en die diens is van hoë gehalte. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Sjoe dankie vir die mooi resensie.
Ons sien uit om jul weer te kry as kuiergaste.

Leeupoort Boshuis
Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit is 'n lekker kuierplek.

Goed toegerus en baie netjies!

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis baie lekker om sulke terugvoer te kry.

Leeupoort Boshuis
Yolande B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Leeupoort Boshuis bied gerieflike akkommodasie, in 'n pragtige omgewing.

Dit is die ideale wegbreek uit die stad en 'n geleentheid om weer naby aan die natuur te voel. Die huis is baie netjies en gerieflik toegerus met alles wat jy mag nodig hê vir 'n naweek wegbreek.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Leeupoort Boshuis
Antionette D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette D

'n Awesome plek en eienaars is ongelooflike goeie mense.

Beveel hulle definitief aan vir enige iemand. Het dit so geniet, gaan weer gaan.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Dis so lekker om te hoor dat julle weer gaan kom kuier!

Leeupoort Boshuis
Bgm A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bgm A

Vyfster-gehalte

Die akkommodasie sowel as die diens was uitstekend. Die agent daar was altyd beskikbaar vir navrae en hulp. Dankie Charmaine ons het heerlik gekuier en is reeds besig om ons volgende kuier te beplan.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie. Ons sien uit om jul weer te akkommodeer.

Leeupoort Boshuis
Annelize F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize F

Die ideale wegkomplek uit die stad.

Leeupoort Boshuis het ons verras. Geen tekorte, veilig, absolute vrede en stilte. Die diere wat spontaan verbyloop en kom groet, is 'n bonus. Ons sal definitief weer bespreek. Baie dankie!

Frits B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frits B

Baie lekker gewees, sal weer gaan.

Die huis is skoon en netjies. Daar is allles wat jy nodig het. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Al die diere kom kuier van groot tot klein. Rustig.

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons streef daarna dat ons gaste vir altyd lekker sal kuier by ons.

Leeupoort Boshuis
Mary Ann V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann V

Heerlik uitgerus, ongelooflike interaksie met wilde diere, baie spesiale ervaring!

Baie netjiese blyplek met alles wat mens kan benodig byderhand - buite kuierplek is veral oulik beplan om diere van naderby te kan sien en kinderspeelarea digby is 'n welkome ekstra!

Leeupoort Boshuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Sien uit dat jul weer gaan kom kuier.

Leeupoort Boshuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 360-361 Felicia-laan, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91467ecd0a9f8cd645df6dd07dcbfdf2d69367a228a9a3ad22e6bcd115e381ee0c396109153023a0792beb806cc420c7383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7) 36 5 1 5 360-361 Felicia Lane Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924151958632 27.639707455969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang