Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Galago Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kobie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vantasties, stil en rustig. Sal enige tyd weer daar oornag en vakansie hou. Ja, ons het baie lekker gebly. Heerlik stil en rustig en gerieflike huis. Kan oor niks kla nie. Veilig gevoel en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Home away from home. We stayed at Galago Rest holiday home and loved it! It felt like our own home - warm and welcoming. It was very clean and had everything we needed, like a TV, a jacuzzi and air conditioning. We were very happy and can't wait to go back. We think it's the perfect place to stay on holiday and we highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons het lekker gerus. Ons het baie lekker gebly, oulike huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gebraai, rondgery en gekuier. Dit was baie lekker om daar te bly, baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leticia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlike wegbreek. Baie netjies, goed geleë. Gereelde diere wat besoek het. Die kleinkinders het die sitbad baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjies en skoon. Lekker gebly. Baie lekker gebly. Ek sou graag net nog 'n aircon in die hoofslaapkamer wou hê. En die agterdeur, 'n dubbeldeur waar jy boonste gedeelte kan oopmaak maar onderste gedeelte toe bly, asook 'n gaatjiesdeur voor die agterdeur. Ons kon nie die agterdeur oopmaak nie, want ons was bang dat die bobbejane of ape in die omgewing is en hulle maklik kan binnekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antheolene S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantastiese WiFi opvangs, met 'n lekker borrelbad vir ontspanning buite. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is netjies, goed geleë en die borrelbad buite is 'n welkome lafenis op 'n warm dag. Die diens deur die eienaars, met hulle bereidheid om te help, is uitstekend. Dit was 'n lekker wegbreek waar ons die diere wat daar verby beweeg kon waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stil rustige omgewing. Baie lekker gebly na Eskom die kragprobleme uitgesorteer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Perfect place to recharge. Had a great breakaway to catch our breath. Will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Die huisie is baie netjies. Ons was 4 grootmense wat daar gebly het. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jodene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ifafa-straat 1444, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938b58156436b5de63f0acd6664d0717da42d56f5d24bb2d9aba5302f4eb9b6e60a5647592ddff54e1ff624f6ea067d8087c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 38 5 1 5 1444 Ifafa Street Leeupoort Holiday Village 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9261551 27.6365419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang