Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Leeupoort Plaashuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Julian L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Very nice stay. Love it. It was an amazing stay. We really enjoyed it and it is very well situated. Everything you need is there. Would definitely recommend and would love to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelma J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Net lekker. Baie lekker gebly. Sal weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker gebly en die diere was pragtig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ontspannend en vreugdevol met 'n heerlike plaas atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Dit is altyd lekker om by die plaashuis te gaan kuier en die diere so naby aan 'n mens te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

As jy van stilte hou en lief is vir diere sal die plaashuis die regte plek wees. Baie lekker gebly, sou net graag die jacuzzi wou gebruik, maar die son was nog nie warm genoeg om die water warm te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het verskriklik lekker gebly en sal definitief weer gaan. Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is baie goed ingerig met alles wat jy benodig en meer. Dit was baie netjies en skoon en het meer as genoeg spasie vir 'n gesin met kinders. Die diere kom tot teen aan die stoep en die kinders het dit verskriklik geniet. Ons sal definitief weer gaan. Lekker rustige omgewing met baie wild om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veruschka P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ek verlang terug plaashuis toe. Die plaashuis is gerieflik, wonderlik toegerus en die dekor is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minki R
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Heerlik gebly, baie nuwe herinneringe. Dankie. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Dankie vir die pragtige verblyf. Ons het die dekor baie waardeer, dit is regtig iets baie besonders. Dankie vir die detail in die huis. Regtig 'n plek om op trots te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Was a very wonderful experience, loved the house and what it had to offer. Was a very wonderful experience, loved the house and what it had to offer. Perfectly located and was spoiled properly with all the wildlife. The owners also created a very special Christmas vibe, which was the cherry on the cake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Leeupoort Plaashuis
Thank you so much for such a nice review. Please, come again.

Charmaine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Beste naweek ooit. Heerlike naweek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 214

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadtjie 343, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e857be6e7c817eac37a432504f7d1f8299775804020ec6aae481e79433040feaf70dec4673aeb8c54758113977220003a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9) 42 5 1 5 343 Disa Paadtjie Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.925111747357 27.636583042315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345