Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeurivier-onder-die-Hoogte-Die Plaashuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ridri D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Mooi plaashuisie met heerlike plaas atmosfeer. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

It was great! Before even seeing the inside, we loved it already. I love how the whole house is structured and everything in the house, how everything is set up. The view is spectacular! My colleagues and I enjoyed every moment of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustig en baie mooi! Ons sal weer kom oorbly . Ons het baie lekker gebly, dankie. Die huisie is mooi en netjies en bevat alles wat 'n mens nodig het. Die stoep is baie lekker met 'n vreeslike mooi uitsig. Die binne braai is 'n groot plus, veral in die winter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Mens kan nie anders as om te ontspan nie. Baie mooi ligging en goed toegeruste blyplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Great little place. Lovely little cottage. Lovely decor with a fresh airy feel. Great attention to detail. Tea/coffee station with milk in the fridge. Drinking water supplied as well as firelighters and lighter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Mooi, skoon, alles toegerus. Regte plaas tipe omgewing in die vallei. Baie pragtig. Al die pad uit NW het ons dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna B
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Perfek vir ons doeleindes. Ons het 'n troue bygewoon by Joubertsdal, so dit was naby genoeg om te reis. Ons hou van die natuur en diere, so dit was perfek, al het dit gereën.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2023

Peace and tranquility money can't buy. Die eenvoud van die plekkie het my gedagtes laat gaan dat mens nie baie in die lewe nodig het nie en dis hoe ek van my huisie sal hou. Dit was so "amazing" om die stilte in te adem en die skoonheid van die natuur te aanskou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Voldoende verblyf. Die plekkie is oulik ingerig met alles wat 'n mens benodig. Al wat dalk nog bygevoeg kan word, is 'n spieël vir die dames om hul hare en grimering te doen. Ongelukkig het dit baie gereën toe ons daar was, so dit het op 2 plekke in die huisie ingereën en die brug wat lei na die verblyf het verspoel. Gelukkig het die eienaars ons ingelig oor 'n alternatiewe roete. Die natuurskoon is pragtig! Dalk net iets anders om in gedagte te hou wat ons nie geweet het voor die tyd nie - ons het nogal gesukkel met sein (Telkom); daar is geen TV of WiFi nie; en dit is sowat 1 km grondpad wat lei na die wonings toe. Die gasvrou, Landi, is baie verwelkomend en het ons deurentyd op hoogte gehou van die beurtkrag skedule.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ongelooflik, sal definitief weer besoek! Die akkommodasie het alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek. Die natuur rondom en die absolute rustigheid wat jy vanaf die stoep beleef, is besonders! Jy kan nie anders as om ontspanne daar weg te ry nie. Defintief 'n moet as jy net bietjie wil ontsnap van die stadslewe, en Swellendam meer will verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b336d3e2e8275195d526b69c6c5f454c21373d39c3716f5634ccfe650dc4112aad64b7154bfb172e42564d5e2dbcf6658e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Leeurivier Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994827958904 20.340624020846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang