Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeus Villa & Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Leeus Villa & Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Leeus Villa is goed vir jou siel.

Elke besoek aan Leeus Villa is 'n wenner. Sal dit beslis aanbeveel.

Soene L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soene L

Lekker ruim en praktiese huis.

Huis is toegerus met alle benodighede en daar is 'n inverter as daar loadshedding is.

Michelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Wow!

Wat 'n mooi blyplek, alles wat ons kon nodig hê was daar. Definitief die moeite werd om te gaan, die onderste twee kamers het elkeen hulle eie skuifdeur wat oop maak na die swembad toe, dit was prentjie mooi. Min plekke in Marloth het so groot en lekker swembad, ons het dit baie geniet en gaan beslis weer by Leeus Villa boek. Dankie vir die puik diens!

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Michelle, thank you for the lovely review! I m glad you enjoyed your stay.
You are more than welcome to stay in Leeus again.

Leeus Villa & Cottage
Sandra M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Amazing position within Marloth, plenty of all day wildlife visitors, house is well equipped, comfortable and we were so grateful for the air-conditioning.

An absolute must stay venue. We loved every minute of our stay, and will definitely be back. Thank you Louise for all your assistance and advice, you are a star.

Hendrik K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K

Baie goeie waarde vir geld, netjies en groot met als wat mens nodig het.

Baie geniet, sal weer gaan.

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Good day Hendrik, thank you for taking the time to review your stay! Would love to host you again.

Leeus Villa & Cottage
Natasha S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Very nice situated, lovely place to stay.

Braai area a bit unpractical, would have preferred a dishwasher instead of a washing machine. Very, very nice and spacious home, love the setup and swimming pool. Really enjoyed our stay!

Roxane H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roxane H

Heerlik rustig.

Ons het baie lekker saam familie by Leeus Villa gebly. Die diertjies het elke dag kom draai en selfs die laaste aand voor ons huisie geslaap. Lekker naby die winkel en restaurante.

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Hi Roxane, thank you for taking the time to write this lovely review. Glad you enjoyed it. You are more than welcome to stay again.

Leeus Villa & Cottage
Madre K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Madre K

Heerlik en baie mooi.

Nie regtig kindervriendelik nie. Ekstra beddegoed in trommels in slaapkamers was nie oorgetrek of netjies gebêre om te gebruik nie. Die badkamers, agter toilette en vensterbanke moet meer gereeld skoongemaak word. Meer kombuistoerusting word aanbeveel en beter beligting in leefarea. Verder was ons tyd by Leeus Villa salig en aangenaam.

Alet V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Pragtig!

Sal definitief weer daar gaan bly, dame wat ons ontvang het baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis baie mooi en gerieflik, baie netjies, vir 'n familie van 6 was die huis baie groot, swembad is geniet deur die hele familie. Die sebras, vlakvarke, koedoes het elke dag kom kuier, dit was regtig vir ons 'n heerlike vakansie. Het heeldag op die lekker stoep gekuier tot laat in die aand. Waarde vir geld, ligging perfek en alles was net pragtig!

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Hi, Alet thank you for taking the time to write this lovely review. I m glad you enjoyed your stay. You are more than welcome to stay in Leeus again.

Leeus Villa & Cottage
Dewald B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Fantastiese ervaring en ongelooflike verblyf.

Leeus Villa het ons regtig verbaas met die verblyf en die diere wat elke dag kom draai by die swembad. Rustigheid vir die siel. Die huis is baie goed geleë en ver van ander geraas af. Kinders het die swembad baie geniet en om diere van so naby te aanskou. Julle kan trots voel op die plek.

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Good morning Dewald, thank you so much for your lovely review! I'm glad you enjoyed your stay. Louise and I would love to host you and your family again,
Warm regards,
Petra.

Leeus Villa & Cottage
Janine B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Nice comfy stay

Leeus Villa is a nice comfortable house in the bush and very private. Nice layout with a patio and braai. We had a great time enjoying nature!

Kendall W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kendall W

Nice location.

The house is beautiful and location is private. Need to indicate that the two downstairs rooms are interleading as being two couples. It does not give privacy for the room that you need to walk through to get the main living area. Cleanliness of the house needs attention.

Romien B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romien B

Awesome!

Wat 'n great plek! Baie skoon en netjies, baie privaat en presies wat ons wou hê. Die plek is ruim en baie modern. Pragtig gemeubileerd en baie gerieflike meubels. Die huis is ver van ander huise, dus sien jy nie mense of geboue om jou nie en kan die stilte van die natuur ervaar. Die kamers het almal lugversorging wat 'n bonus was in die warm weer. Wild het baie rondom ons beweeg en die koedoes het baie naby gekom. Hulle is mak en ons kon hulle sommer voer. Wat 'n ongelooflike ervaring. Die leefarea is groot en al die skuifdeure maak oop en loop uit op die stoep. Daar word baie sonlig in die huis ingelaat en is dus nie donker nie. Ons het leeus hoor brul asook hyenas en jakkalse. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel, daar is niks wat ek kon fouteer nie.

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Hi Romien,
Thank you so much for your lovely review, we appreciate it a lot! Glad you enjoyed your time in Leeus Villa. Would love to host you again.

Leeus Villa & Cottage
Johan B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Memorable place.

Leeus Villa exceeded our expectations. We had a wonderful stay and would recommend it to anyone who appreciates the bush.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Onvergeetlik.

Leeus Villa het ons verwagtinge oortrek. Het heerlik gebly en sal dit aanbeveel aan enigiemand wat van die bos hou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Good day Johan,

Thank you for writing a review, I am so glad you enjoyed your stay!

Warm regards,
Petra de Leeuw

Leeus Villa & Cottage
Eddie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Fantasties.

Leeus Villa was uitstekend, baie gemaklik, goed toegerus en goeie ligging. Ons sal die huis gerus aanbeveel.

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Good evening Eddy, thank you for this lovely review. Glad to read that you liked your stay! Warm regards, Petra de Leeuw

Leeus Villa & Cottage
Riaana D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana D

Lieflike plek en natuur van naby!

Leeus Villa is 'n pragtige plek in die hartjie van die bosveld. Hier kan jy regtig ontspan en die natuur se wonder inneem.

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Thank you Riaana. Glad you enjoyed your stay, loved to host you. Hope to welcome you as a guest again.

Leeus Villa & Cottage
Marisa J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa J

Dit was soos 'n huis weg van die huis.

Die mense was vreeslik vriendelik. Die huis was rêrig goed toegerus met als wat ons nodig gehad het. Dit het gevoel soos 'n huis en nie net 'n blyplek nie.

Leeus Villa & Cottage se terugvoer

Good day Marisa, thank you for your lovely review. We loved having you as our guest.
Warm regards,
Petra de Leeuw

Leeus Villa & Cottage
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 050
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-straat 2434, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae55f2d94710da07468156e633748cca2822ca957faa92dd763e8eb325beda22d6bb85adbb621ab8cb66fd3b2d4bb19739ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 2434 Butterfly Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.34589 31.782594868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang